Page 1 of 1
Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 10:21 am
by Spyker7
Speel in die sand
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 10:23 am
by Spyker7
Klim die duine uit
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 10:27 am
by jacques kotze
Dit lyk lekker
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 10:28 am
by Spyker7
Dit was baie lekker, ek sukkel nou net om die res van die fotos op te laai.
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 10:33 am
by jacques kotze
Sal graag nog pics wil sien, stuur hulle
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 10:52 am
by Spyker7
Helshoogte eerste keer bo!
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 11:00 am
by Spyker7
Maak toe die hek asb
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 11:06 am
by Spyker7
Hemelduin is hemels!
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 11:09 am
by Spyker7
Nog hemelduin fotos saam met my broer in sy Frontier
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 11:15 am
by Spyker7
Lekker speel in die Kalahari sand
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 11:28 am
by jacques kotze
Jy kan nou maar se wat jy wil, maar die Kalahari bly maar n mooi plek.
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 11:31 am
by Spyker7
Ja nee, dis pragtig daar! Sal enige tyd daar gaan bly. My broer bly op Kathu.
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 4:32 pm
by swartvark
Dit lyk na sports.
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Mon Sep 12, 2011 5:18 pm
by Spyker7
Dit was lekker sports gewees! En na n lang dag is die Rocky gewas, gesuig en ge-alles! Weer mooi skoon.
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Tue Sep 13, 2011 10:01 am
by dalkill
That looks like fun.
When i saw the title i thought it was witsands - breede river on the south coast.
I'm desperately looking for anybody who can put me in contact with the guy who own the farm running alongside the beach at 'die blokke'. That 4km stretch walk down to moodies well is a killer. Anybody ???
Saw a guy on his way back from there dragging a +-45kg Kablejou... every ten paces then he had to rest
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Tue Sep 13, 2011 11:52 am
by Ali3n
Dit lyk great Spike!!! Jou trokkie lyk baie mooi, veral as hy skoon is…
En ek word nie eers genooi nie…
:evil:
Is julle moontlik beskikbaar die 24ste???
Ons het n GTG daar by ons.
Hier is die link. As julle kan sal dit great wees!!! Julle lank laas gesien,
weet amper nie meer hoe lyk julle nie...
viewtopic.php?f=51&t=20969&p=238655#p238655" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Wed Sep 14, 2011 10:07 am
by Spyker7
Hi Alien
Ons het n 40ste verjaarsdag aan daai aand, ons produksie bestuurder het n dag na my verjaar en hou sy party die 24ste. Hyt my gevra om musiek te maak die aand. ekt gedink julle sou n draai maak met my b-day, het julle gemis.
Julle moet volgende keer saam gaan kalahari toe, daai sand duine is groot pret en nie maklik nie!
Groete
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Wed Sep 14, 2011 10:21 am
by Ali3n
Spyker7 wrote:Hi Alien
Ons het n 40ste verjaarsdag aan daai aand, ons produksie bestuurder het n dag na my verjaar en hou sy party die 24ste. Hyt my gevra om musiek te maak die aand. ekt gedink julle sou n draai maak met my b-day, het julle gemis.
Julle moet volgende keer saam gaan kalahari toe, daai sand duine is groot pret en nie maklik nie!
Groete
Ja ons wou nogal n draai kom maak maar ons het nie geweet julle doen iets nie. Sal maar n plan moet maak om weer erens bietjie te kuier.
Lat weet net en ons maak n plan... Wil bitter graag gaan...
Re: Witsand 4x4 roete
Posted: Wed Sep 14, 2011 10:49 am
by ThysdJ