n Paar videos van my Rocky

If we can have a forum for the Amarok, I see no reason why we cant have one for Daihatsu, which is part owned by Toyota anyway.
Post Reply
User avatar
Spyker7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 39
Joined: Wed Jan 05, 2011 1:20 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Daihatsu Rocky 2.8TD
Real Name: Rudolf

n Paar videos van my Rocky

Post by Spyker7 »

Ek en my broer het so bietjie gespeel met my Rocky en sy Frontier. Al het die Rocky nie n diff lock nie, kon ek orals gaan waar die Frontier kon ry wat n diff lock het. Hier is die links na die videos op YouTube. Dit was in Kathu. :yahoo:

http://www.youtube.com/watch?v=1CchNBInKJQ" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=0C4PqC_EYJ0" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=S9mAK-p3wwY" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=1510J6s9RFU" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=-YJDY1oYZU0" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=fmlKZ1LOnWs" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=kx4n5cq2IB4" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=SxNYQM1hjhQ" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=2VNJ41xjNlM" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=7EPDT63qWxo" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=LSvVXLvQiV4" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=_1aIozGRO0I" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=WBFG2l7jR1k" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=BOojK4Hg8IQ" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=pmnPwNWbzFA" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=y9c1ZpHMVkc" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: n Paar videos van my Rocky

Post by OOOOMS »

Nice :thumbup:
User avatar
Spyker7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 39
Joined: Wed Jan 05, 2011 1:20 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Daihatsu Rocky 2.8TD
Real Name: Rudolf

Re: n Paar videos van my Rocky

Post by Spyker7 »

Dankie OOOOMS
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: n Paar videos van my Rocky

Post by pietpetoors »

kon ek orals gaan waar die Frontier kon ry wat n diff lock het
Is jou Rocky een van daai met die Toyota hart? Dit behoort alles te verduidelik

Jou Rocky lyk nog baie mooi van wat ek kan sien op die video
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: n Paar videos van my Rocky

Post by Modder »

Lekker man! Lyk of jy lekker gespeel het!
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
User avatar
Spyker7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 39
Joined: Wed Jan 05, 2011 1:20 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Daihatsu Rocky 2.8TD
Real Name: Rudolf

Re: n Paar videos van my Rocky

Post by Spyker7 »

@ pietpetoors - Sover ek verstaan is die Rocky n Toyota produk, die parte verkoopsman by Daihatsu Vereeniging (wat altyd baie moeite gedoen het die kere wat ek iets nodig gehad het en my ook verseker het dat hy enige iets vir my kan kry) het eenslag vir my gese dat as hy my nie kan help met iets nie, ek Toyota toe moet gaan, maar tot dusver kon ek alles kry by hulle wat ek nodig het, teen n prys natuurlik, maar dis die moeite werd, dis n puik karretjie daai! Al wat sleg is, jy moet party maal bietjie lank wag vir parte as dit van Japan af kom. Ek het ook al parte vanaf Engeland bestel by http://www.milneroffroad.com" onclick="window.open(this.href);return false;, die persoon daar is ook baie behulpsaam en het al die nodige parte, en dit word binne n week voor jou deur afgelewer. Die Rocky is huidiglik in n puik toestand nadat ek en my pa al die foute reggemaak het, al wat nog regtig fout is, is die ratkas wat loop en sing, ons vermoed die vorige eienaars het hom dalk laat droogloop, maar dit pla nie so erg, die ratte en transfer box werk alles mooi. Ek kan n ander ratkas kry by die japanese imports, sal dit nog in die toekoms doen. Wens regtig hulle het maar van die Rocky in SA vervaardig, ek dink hy sou baie meer gewild wees as ander klein 4x4's. Ek en my verloofde het na n V6 Pajero gaan kyk, ook die 3deur een, en sy het dadelik gese sy hou nie van hom nie want hy is baie kleiner binne en het nie baie spasie. Op die oomblik is die Rocky vir my die perfekte kar, ek verruil hom vir niks, al moet ek wag vir parte van ver af, een geluk is ek weet ek kan hom onderhou, en vir die prys waarvoor ek hom gekry het, kan ek nie kla nie. Hy moet nou net so bietjie gelig word, en ek wil net breer rims opsit, hy het 15" 6J rims, ek wil net na 15" 7J toe gaan. Het huidiglik 30x9.5 bande op, wat vir my te breed is vir die rims.
@ modder - ons het lekker gespeel dankie, ek sal die videos van vroeer die jaar se speel in die sand ook nog oplaai, dit was vet pret, ons kon ongelukkig nie weer gaan nie, my broer moes werk.
Ek wil darm net se, my broer ry ook n Hilux, n enkel kajuit 3.0 D4D 4x2, hy het die Frontier ook vir n goeie prys gekry en is in n baie goeie toestand, en hy doen baie goed, soos Johan Badenhorst van voetspore se, die voertuig wat vir jou werk, is die BESTE voertuig!
User avatar
Spyker7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 39
Joined: Wed Jan 05, 2011 1:20 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Daihatsu Rocky 2.8TD
Real Name: Rudolf

Re: n Paar videos van my Rocky

Post by Spyker7 »

Hier is die videos van September maand die jaar by Witsand. Jammer die kwaliteit is nie baie goed nie, en my broer se kinders het nogal baie komentaar gelewer :laugh2:

http://www.youtube.com/watch?v=02Dn6U6tpVw" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=kiEZlIypNy8" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=y2OctD10b50" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=lMdAo4cS6sg" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=oimjK1ERRvY" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=A0LMZj7oeII" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=Vqy_e3P-fO8" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=HVuhseDJPbk" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=jGfjgh2eAc8" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=p36JN_28hW8" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=CzAkjZzOB5E" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=DgPgc6VzDYM" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=k-YCOQ6kcXc" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=m_ND730l1dc" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=M62HUulAyjM" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Blackadder
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 306
Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
Real Name: Thinus
Club VHF Licence: X82
Location: Centurion

Re: n Paar videos van my Rocky

Post by Blackadder »

Lyk of jy daai Isuz bietjie ore aan sit so nou en dan...
Image
User avatar
Spyker7
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 39
Joined: Wed Jan 05, 2011 1:20 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Daihatsu Rocky 2.8TD
Real Name: Rudolf

Re: n Paar videos van my Rocky

Post by Spyker7 »

Ja nee, hyt homself bewys!
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 566
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
Real Name: Shane

Re: n Paar videos van my Rocky

Post by yotaman »

Nice Rudolf. Die Rocky rocks! Diahatsu is maar n Toyota. Soos n Lexus ook maar is. :thumbup:
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.

Albert Einstein
Post Reply

Return to “Daihatsu”