Page 1 of 1

Engine work light

Posted: Wed Jan 25, 2012 9:29 am
by Ali3n
Thanks to Oupa Jannie I put in my work light. :thumbup: :yahoo: I must say that this is awesome and it works like a charm. More than enough light to work if necessary. :thumbup: Even works as a night light. :thumbup: Please excuse the pics but took them with my cell.
small1.jpg
small1.jpg (6.84 KiB) Viewed 5088 times
small2.jpg
small2.jpg (13 KiB) Viewed 5088 times
And my wife’s cat decided just to inspect my work. :blackeye: She is an extreme perfectionist so there was noooo room for error… I think I passed… :yahoo:
small 3.jpg
small 3.jpg (10.93 KiB) Viewed 5088 times

Re: Engine work light

Posted: Wed Jan 25, 2012 9:32 am
by OOOOMS
Ali3n wrote:Thanks to Oupa Jannie I put in my work light. :thumbup: :yahoo: I must say that this is awesome and it works like a charm. More than enough light to work if necessary. :thumbup: Even works as a night light. :thumbup: Please excuse the pics but took them with my cell.
small1.jpg
small2.jpg
And my wife’s cat decided just to inspect my work. :blackeye: She is an extreme perfectionist so there was noooo room for error… I think I passed… :yahoo:
small 3.jpg
Beplan jy om te breek...... :lol: :lol: :lol:

Engine work light

Posted: Wed Jan 25, 2012 10:11 am
by 4x4Maniac
Dis seker maar gereelde ding met die Terios om te breek?

[koes] hehe

Re: Engine work light

Posted: Wed Jan 25, 2012 10:25 am
by Ali3n
OOOOMS wrote: Beplan jy om te breek...... :lol: :lol: :lol:
4x4Maniac wrote:Dis seker maar gereelde ding met die Terios om te breek?

[koes] hehe
Nooit julle maar dit is altyd beter on voorbereid te wees as om te moet sukkel... :thumbup:

Re: Engine work light

Posted: Wed Jan 25, 2012 11:09 am
by OOOOMS
Ali3n wrote:
OOOOMS wrote: Beplan jy om te breek...... :lol: :lol: :lol:
4x4Maniac wrote:Dis seker maar gereelde ding met die Terios om te breek?

[koes] hehe
Nooit julle maar dit is altyd beter on voorbereid te wees as om te moet sukkel... :thumbup:
Oh so jy wil minder sukkel..... :lol: :lol: :lol:

Kry 'n Hilux boetman :mocking: :mocking: :mocking:

Re: Engine work light

Posted: Wed Jan 25, 2012 11:19 am
by Ali3n
OOOOMS wrote:
Ali3n wrote:
OOOOMS wrote: Beplan jy om te breek...... :lol: :lol: :lol:
4x4Maniac wrote:Dis seker maar gereelde ding met die Terios om te breek?

[koes] hehe
Nooit julle maar dit is altyd beter on voorbereid te wees as om te moet sukkel... :thumbup:
Oh so jy wil minder sukkel..... :lol: :lol: :lol:

Kry 'n Hilux boetman :mocking: :mocking: :mocking:
Ek werk daar aan... :thumbup:

Re: Engine work light

Posted: Wed Jan 25, 2012 11:21 am
by SWARTLUX
Met al die geld wat jy nou al spandeer het kon jy lankal 'n hilux gekoop het,trade die terios in vir 'n hilux :thumbup:

Re: Engine work light

Posted: Wed Jan 25, 2012 6:59 pm
by Mud Dog
Dit lyk goed Francisco. :thumbup: :thumbup:

Het jy die bedrading binne in die bonnet support ribs deur getrek? Maak net seker dat die drade nie êrens deur geskaaf kan word nie. Daai deursigtige pyp wat op vis tenks gebruiik word werk goed daarvoor as 'n 'protective sheath'. ;-)

Re: Engine work light

Posted: Wed Jan 25, 2012 10:16 pm
by Ali3n
SWARTLUX wrote:Met al die geld wat jy nou al spandeer het kon jy lankal 'n hilux gekoop het,trade die terios in vir 'n hilux :thumbup:
Ek wens. Haha. Sal wel eendag daar uit kom. Di Terios gaan my vrou se kar word sodra ek my Lux gekoop het. So dit is ni ales verniet nie en ek troos myself daarop dat daar 'sover ek weet' net een so is. :thumbup:
Mud Dog wrote:Dit lyk goed Francisco. :thumbup: :thumbup:

Het jy die bedrading binne in die bonnet support ribs deur getrek? Maak net seker dat die drade nie rens deur geskaak kan word nie. Daai deursigtige pyp wat op vis tenks gebruiik word werk goed daarvoor as 'n 'protective sheath'. ;-)
Ek het dit so gele waar dit ni maklik kan skuur en skaaf ni en dit is ook aan n fuse gekoppel so is veilig daar maar die pypi storie klink na n plan. Thanks, het juis baie van dit wat rond le. :thumbup: