Page 1 of 1

OOOOMS se bakkie in Wegry

Posted: Sun Jul 17, 2011 7:06 pm
by Liaan
Hi Mark

Jou bakkie is in die Julie Wegry!

As ek nou alweer agter die tyd is wys my maar na die regte thread toe!

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

Posted: Sun Jul 17, 2011 7:31 pm
by Thunder02
:thumbup: Looks good,I'm sure it is going to give a few people some great ideas.Well done Mr Oupa ooooomsss. :cool: :thumbup:

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

Posted: Sun Jul 17, 2011 8:05 pm
by Traveler
Wys foto's asb
Ons pos word tans nie afgelaai nie. Poswerker strike

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

Posted: Sun Jul 17, 2011 9:04 pm
by The Legend
Traveler wrote:Wys foto's asb
Ons pos word tans nie afgelaai nie. Poswerker strike
Sit met dieselfde probleem.Wonder of ons ooit ons tydskrifte sal kry?

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

Posted: Mon Jul 18, 2011 7:27 am
by Liaan
SO wat julle sĂȘ is dat die platteland nie so agter is nie maar eintlik voor!

Ons het selfs nog petrol die kant.

Het die Wegry in Spar gekoop, hulle kom maar altyd eers laat in die maand op die rakke hier by ons en dan ook in beperkte getalle.

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

Posted: Mon Jul 18, 2011 7:49 am
by ToyX4
Nee Liaan, die platteland is agter. Hier iewers is n thread oor Mark se bakkie in die wegry.

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

Posted: Mon Jul 18, 2011 7:51 am
by OOOOMS
ToyX4 wrote:Nee Liaan, die platteland is agter. Hier iewers is n thread oor Mark se bakkie in die wegry.
Dankie Liaan.... :thumbup: Maar daar ver...gaan julle sukkel op voor te bly :bye:

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

Posted: Mon Jul 18, 2011 9:40 am
by Traveler
Dankie vir die artikel Mark.

Re: OOOOMS se bakkie in Wegry

Posted: Mon Jul 18, 2011 10:57 am
by OOOOMS
Traveler wrote:Dankie vir die artikel Mark.
:thumbup: :thumbup: :thumbup: