Page 1 of 1

Johannes van die See and Francisco's Terios in Oct 2011

Posted: Tue Sep 27, 2011 3:17 pm
by pietpetoors
There is a nice article on pages 76 and 77 of Johannes van die See's rear bumper project and on the very next page is Francisco's Terios on pages 78 and 79

So Oct 2011 WegRy/DriveOut is a must for each Hilux4x4.co.za forum member. If I am not mistaken it is also the last month you can subscribe in order to be placed in the draw for the SFA Hilux they built up.

Well done Johannes and Francisco

Re: Johannes van die See and Francisco's Terios in Oct 2011

Posted: Tue Sep 27, 2011 4:32 pm
by OOOOMS
Baie geluk julle, ek sal maar moet wag vir die posman :roll: :roll: :roll:

Re: Johannes van die See and Francisco's Terios in Oct 2011

Posted: Tue Sep 27, 2011 4:34 pm
by CasKru
Baie geluk julle... smaak vir my ek sal moet inteken op WegRy :)

Re: Johannes van die See and Francisco's Terios in Oct 2011

Posted: Tue Sep 27, 2011 4:51 pm
by pietpetoors
smaak vir my ek sal moet inteken op WegRy :)
Ja, die maand, dalk wen jy weer 'n bakkie !

Re: Johannes van die See and Francisco's Terios in Oct 2011

Posted: Tue Sep 27, 2011 5:52 pm
by Ali3n
Baie geluk Johannes. Sal lees wanne ek die wegry kry. :applaud: :applaud:

Danki julle, ek is baie bly. :dance1:

Re: Johannes van die See and Francisco's Terios in Oct 2011

Posted: Tue Sep 27, 2011 6:55 pm
by legend35
Baie geluk.Hoop julle het darem die hilux forum naam genoem :lol:

Re: Johannes van die See and Francisco's Terios in Oct 2011

Posted: Tue Sep 27, 2011 9:38 pm
by ThysdJ
My WegRY het ook vandag aangekom en ek het lekker gelees... wel gedaan ouens!! Skryf in, die wat nog nie intekenare is nie, ons moet WegRY se ouens mooi ondersteun, kyk hoe lekker ondersteun hulle ons!! :clap: :clap: :clap: