Page 1 of 1

Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Tue Mar 13, 2012 11:41 pm
by Niel
Ek moet se geluk Martin met die artikel op bl 80 van die WEG RY. Dit is n baie mooi plaas en nice roete en ek kan getuig van Martin (Swifty hier op die forum) se voorliefde vir die spesiale plek en sy harde werk om die roete en kamp te kry waar dit is vandag. Dis nie net mooi nie maar ook baie rustig. Ek dreig al meer as n jaar dat ek daar gaan kamp maar kom nie sover nie. Moennie worri nie Martin ek gaan nog daar opdaag. Ek wonder hoekom die hilux manne en vroue nog nie n naweek saamtrek daar gehou het nie?

Hier is iewers fotos van die plaas en roete.

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Tue Mar 13, 2012 11:46 pm
by Niel
some pics

viewtopic.php?f=14&t=13231&p=146855&hil ... rg#p146855" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Tue Mar 13, 2012 11:51 pm
by Niel
viewtopic.php?f=57&t=13745&p=163050&hil ... wa#p163050" onclick="window.open(this.href);return false;

and

viewtopic.php?f=57&t=19999&p=236735&hil ... wa#p236735" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Mar 14, 2012 6:58 am
by jacques kotze
Dit lyk regtig na n baie mooi plek daai :thumbup: :thumbup:

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 7:51 am
by swifty
Thanks Niel, julle is altyd baie welkom! :thumbup:

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 10:18 am
by Niel
Dankie Martin, ek sla laat weet. Oor 11 weke is ons oppad nam toe en kom nou net van Baviaans af terug

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 11:09 am
by GI Jane
Niel wrote:Ek moet se geluk Martin met die artikel op bl 80 van die WEG RY. Dit is n baie mooi plaas en nice roete en ek kan getuig van Martin (Swifty hier op die forum) se voorliefde vir die spesiale plek en sy harde werk om die roete en kamp te kry waar dit is vandag. Dis nie net mooi nie maar ook baie rustig. Ek dreig al meer as n jaar dat ek daar gaan kamp maar kom nie sover nie. Moennie worri nie Martin ek gaan nog daar opdaag. Ek wonder hoekom die hilux manne en vroue nog nie n naweek saamtrek daar gehou het nie?

Hier is iewers fotos van die plaas en roete.
Interessante vraag Neil.... moontlik moet iemand so iets reel......

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 1:15 pm
by Johannes van die See
Reel dit tog net vir na mid May, ek kon dan eers huistoe en is al lankal lus vir n Hilux outing.

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 1:26 pm
by george
hierdie sal 'n trippie wees wat ek nie sommer sal mis nie. :thumbup:

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 4:27 pm
by Johannes van die See
george wrote:hierdie sal 'n trippie wees wat ek nie sommer sal mis nie. :thumbup:
Nou George hoekom reel jy hom nie man, maar maak dit dan nou vir einde Mei se kant asb man, ek wil saam!

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 5:07 pm
by george
Johannes van die See wrote:
george wrote:hierdie sal 'n trippie wees wat ek nie sommer sal mis nie. :thumbup:
Nou George hoekom reel jy hom nie man, maar maak dit dan nou vir einde Mei se kant asb man, ek wil saam!
Dis klink na 'n plan :thumbup: Dalk so begin Junie. :?:
Martin kom in.

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 6:08 pm
by Johannes van die See
Sharp tjom.

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 6:33 pm
by GI Jane
Have just read the article and it really sounds like a great place to go.... Think I have a commitment the 2nd June at Atlantis but would love to join if it is another weekend....

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Wed Apr 11, 2012 9:40 pm
by george
GI Jane wrote:Have just read the article and it really sounds like a great place to go.... Think I have a commitment the 2nd June at Atlantis but would love to join if it is another weekend....
Lets hear from martin when he can have us. i am flexible.

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Thu Apr 12, 2012 3:13 pm
by swifty
The long weekend end of this month is still open 27-29 April. I had enquiries but to date no firm commitments. If one take the Monday off the weekend can be stretched to the 1st of May. A normal weekend is OK to camp and do the trail, but if you want to explore a bit a long weekend comes in handy.......thinking of Ganagga pass, Klappieshoek pass and Ouberg pass, Oudenbaaskraal dam and Middelpos....

there is also the option to do it later in the year and catch the flowers (July to September) The choice is yours.....

Martin

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Thu Apr 12, 2012 3:29 pm
by Niel
Martin, hoeveel mense kan jy huisves (kamp) en wat is die kostes verbonde per per soon .... (jy kan my PM as jy wil) maar ek is seker almal hier sal wil weet.

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Thu Apr 12, 2012 4:01 pm
by swifty
Niel, die kamp kan 'n maksimum van 10 voertuie neem. Koste: kamp R100/voertuig/nag en die roete R150/voertuig. Indien so verkies sal ek die roete saam doen as gids sonder koste :thumbup:

Martin

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Thu Apr 12, 2012 4:29 pm
by george
swifty wrote:Niel, die kamp kan 'n maksimum van 10 voertuie neem. Koste: kamp R100/voertuig/nag en die roete R150/voertuig. Indien so verkies sal ek die roete saam doen as gids sonder koste :thumbup:

Martin
Wat van die naweek van die 16de Junie.Dis op 'n saterdag so die maandag behoort ook vakansie te wees.

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Thu Apr 12, 2012 5:23 pm
by Niel
Thanks Martin

Re: Koedoesberg 4x4 roete - Swifty in WEG RY

Posted: Fri Apr 13, 2012 1:04 pm
by GI Jane
Is anybody keen to go to Koedoesberg 4x4 over the long weekend... ie 27th April till either the Sunday or the Tues? Sections of the road are going to be pretty busy because it is also Afrikaburn festival in that area over that long weekend..