Page 1 of 1

Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Tue Aug 14, 2012 8:36 pm
by CasKru
Geluk Johan... sien jou kamplig het die WegRy se bladsye verlig :thumbup: :thumbup:

Sien hier vir sy oorspronklike post viewtopic.php?f=41&t=25865" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Tue Aug 14, 2012 8:42 pm
by george
Mooi man :thumbup:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Tue Aug 14, 2012 9:31 pm
by jacques kotze
Goeie werk :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Tue Aug 14, 2012 10:37 pm
by OOOOMS
Janee, het dit gesien werk die naweek by RTH, baie nice :thumbup:

PS en die liggie het nie die buurman gesteur nie :mocking:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Tue Aug 14, 2012 10:54 pm
by ROOFER
nice going Johannes ,looks like the hilux guys are filling the magazine pages :yahoo:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Wed Aug 15, 2012 6:54 am
by Johannes van die See
Nice ouens, dankie man, ek sal vanmore gou ry om te gaan kyk of ons al die nuwe WegRy in die Weskus het. :thumbup:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Wed Aug 15, 2012 6:56 am
by Johannes van die See
OOOOMS wrote:Janee, het dit gesien werk die naweek by RTH, baie nice :thumbup:

PS en die liggie het nie die buurman gesteur nie :mocking:
:lol: Ja nee hys net reg, maar joune sal beslus n veldbrand veroorsaak, :thumbup:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Wed Aug 15, 2012 7:50 am
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:
OOOOMS wrote:Janee, het dit gesien werk die naweek by RTH, baie nice :thumbup:

PS en die liggie het nie die buurman gesteur nie :mocking:
:lol: Ja nee hys net reg, maar joune sal beslus n veldbrand veroorsaak, :thumbup:
Dis 'n baie mooi ontwerp Johannes, slim uitgedink :thumbup: Ek is dood seker ons sal baie copy's in die toekoms sien :wink2:

Well done :applaud: :applaud: :applaud:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Wed Aug 15, 2012 10:03 am
by Niel
Nice Johan :clap: :clap: :clap:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Wed Aug 15, 2012 10:44 am
by zepplin
Very neat piece of kit!

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 12:58 pm
by Johannes van die See
Laat my asb toe om net te noem hoe agter die tyd ons hier in die Kaap is.
Ek het gister oral in Langebaan gesoek vir die nuutste uitgawe van WegRy, vanmore weer, maar geen geluk.

Nou sit ek hier in Cape Town International Airport en al die boek winkels se rakke is nog gepak met die laaste Augustes uitgawe van WegRy. Ek het bietjie meer verwag van die stad as die weskus maar te vergeefs.

Noggals telleerstellend as mens nie eens jou eie artikel kan sien nie.

Die Kaap is lekker maar tog so ver agter die tyd!
:shh:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 1:02 pm
by CasKru
Johannes van die See wrote:Laat my asb toe om net te noem hoe agter die tyd ons hier in die Kaap is.
Ek het gister oral in Langebaan gesoek vir die nuutste uitgawe van WegRy, vanmore weer, maar geen geluk.

Nou sit ek hier in Cape Town International Airport en al die boek winkels se rakke is nog gepak met die laaste Augustes uitgawe van WegRy. Ek het bietjie meer verwag van die stad as die weskus maar te vergeefs.

Noggals telleerstellend as mens nie eens jou eie artikel kan sien nie.

Die Kaap is lekker maar tog so ver agter die tyd!
:shh:
Ek het net so vermoede ek het myne ekstra vroeg gekry oordat ek my subscription hernu het.... :thumbup:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 1:03 pm
by ThysdJ
Dis nog net intekenare wat die boek gekry het, hy is eers volgende week op die rakke... :silent: :silent: :silent:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 1:06 pm
by Johannes van die See
:D:
Nou ja dan wag ek nog so rukkie.

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 1:09 pm
by ThysdJ
Ek is ook in daai boek so ek kan ook nie wag om hom te kry nie... :thumbup: :thumbup:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 1:16 pm
by CasKru
ThysdJ wrote:Ek is ook in daai boek so ek kan ook nie wag om hom te kry nie... :thumbup: :thumbup:
Ek het jou en jou bakkie nogals gesien... :D: lekker recovery gedoen ne

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 1:23 pm
by Traveler
Om die lig in aksie te sien is nog meer indrukwekkend. Met 2 van hulle op RTH was daar meer as oorgenoeg lig gewees.

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 1:33 pm
by ThysdJ
CasKru wrote:
ThysdJ wrote:Ek is ook in daai boek so ek kan ook nie wag om hom te kry nie... :thumbup: :thumbup:
Ek het jou en jou bakkie nogals gesien... :D: lekker recovery gedoen ne
Sien ek kannie kommentaar lewer nie, want ek het dit nog nie gesien nie.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 1:38 pm
by MOFASA
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Thu Aug 16, 2012 10:45 pm
by 4x4Maniac
ThysdJ wrote:Dis nog net intekenare wat die boek gekry het, hy is eers volgende week op die rakke... :silent: :silent: :silent:
Ek het ingeteken vir SA4x4 elektroniese weergawe en het gister al September sin gekry teen R60, dis R5 n issue. Bargain. :mrgreen:
Miskien moet ek op die WegRy ook inteken. Dan wil ek ook by se, jy hoef nie n Ipad/Iphone of Galaxy tab te he om hom te lees nie. Jy kan die PDF op jou PC ook lees.

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Fri Aug 17, 2012 6:25 am
by CasKru
4x4Maniac wrote:
ThysdJ wrote:Dis nog net intekenare wat die boek gekry het, hy is eers volgende week op die rakke... :silent: :silent: :silent:
Ek het ingeteken vir SA4x4 elektroniese weergawe en het gister al September sin gekry teen R60, dis R5 n issue. Bargain. :mrgreen:
Miskien moet ek op die WegRy ook inteken. Dan wil ek ook by se, jy hoef nie n Ipad/Iphone of Galaxy tab te he om hom te lees nie. Jy kan die PDF op jou PC ook lees.
Watse site gebruik jy nou weer daarvoor?

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Fri Aug 17, 2012 8:36 am
by 4x4Maniac
http://mysubs.co.za Dan registreer jy vir n username en soek die subscription wat jy op die troon normaalweg lees soos "Rooi Rose" en "Huisgenoot" dis mos wat jy deesdae van hou, ne?

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Fri Aug 17, 2012 8:50 am
by CasKru
4x4Maniac wrote:http://mysubs.co.za Dan registreer jy vir n username en soek die subscription wat jy op die troon normaalweg lees soos "Rooi Rose" en "Huisgenoot" dis mos wat jy deesdae van hou, ne?
Hoe het jy geweet?... :D: :D:
Thanks

Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68

Posted: Fri Aug 17, 2012 11:37 am
by Bugzy
Baie geluk Johannes en Thys - julle hou die club se naam hoog :thumbup: :thumbup: