

Sien hier vir sy oorspronklike post viewtopic.php?f=41&t=25865" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS wrote:Janee, het dit gesien werk die naweek by RTH, baie nice![]()
PS en die liggie het nie die buurman gesteur nie
Dis 'n baie mooi ontwerp Johannes, slim uitgedinkJohannes van die See wrote:OOOOMS wrote:Janee, het dit gesien werk die naweek by RTH, baie nice![]()
PS en die liggie het nie die buurman gesteur nieJa nee hys net reg, maar joune sal beslus n veldbrand veroorsaak,
Ek het net so vermoede ek het myne ekstra vroeg gekry oordat ek my subscription hernu het....Johannes van die See wrote:Laat my asb toe om net te noem hoe agter die tyd ons hier in die Kaap is.
Ek het gister oral in Langebaan gesoek vir die nuutste uitgawe van WegRy, vanmore weer, maar geen geluk.
Nou sit ek hier in Cape Town International Airport en al die boek winkels se rakke is nog gepak met die laaste Augustes uitgawe van WegRy. Ek het bietjie meer verwag van die stad as die weskus maar te vergeefs.
Noggals telleerstellend as mens nie eens jou eie artikel kan sien nie.
Die Kaap is lekker maar tog so ver agter die tyd!
Ek het jou en jou bakkie nogals gesien...ThysdJ wrote:Ek is ook in daai boek so ek kan ook nie wag om hom te kry nie...![]()
Sien ek kannie kommentaar lewer nie, want ek het dit nog nie gesien nie..CasKru wrote:Ek het jou en jou bakkie nogals gesien...ThysdJ wrote:Ek is ook in daai boek so ek kan ook nie wag om hom te kry nie...![]()
lekker recovery gedoen ne
Ek het ingeteken vir SA4x4 elektroniese weergawe en het gister al September sin gekry teen R60, dis R5 n issue. Bargain.ThysdJ wrote:Dis nog net intekenare wat die boek gekry het, hy is eers volgende week op die rakke...![]()
![]()
Watse site gebruik jy nou weer daarvoor?4x4Maniac wrote:Ek het ingeteken vir SA4x4 elektroniese weergawe en het gister al September sin gekry teen R60, dis R5 n issue. Bargain.ThysdJ wrote:Dis nog net intekenare wat die boek gekry het, hy is eers volgende week op die rakke...![]()
![]()
![]()
Miskien moet ek op die WegRy ook inteken. Dan wil ek ook by se, jy hoef nie n Ipad/Iphone of Galaxy tab te he om hom te lees nie. Jy kan die PDF op jou PC ook lees.
Hoe het jy geweet?...4x4Maniac wrote:http://mysubs.co.za Dan registreer jy vir n username en soek die subscription wat jy op die troon normaalweg lees soos "Rooi Rose" en "Huisgenoot" dis mos wat jy deesdae van hou, ne?
Users browsing this forum: No registered users