Page 1 of 1
Werner Bisschoff in Aug 13 Wegry
Posted: Sun Jul 21, 2013 6:17 pm
by Niel
Geluk Werner sien tydskrif bl 76
Re: Werner Bisschoff in Aug 13 Wegry
Posted: Mon Jul 22, 2013 6:31 am
by CasKru
Geluk Werner.
Ek het darem ook bragging rights...die Tuff Stuff advertensie in al die tydskrifte die maand is een van my bakkie wat ek geneem het in Swaziland :)
Re: Werner Bisschoff in Aug 13 Wegry
Posted: Mon Jul 22, 2013 2:00 pm
by Cleaner
Niel wrote:Geluk Werner sien tydskrif bl 76
CasKru wrote:Geluk Werner.
Ek het darem ook bragging rights...die Tuff Stuff advertensie in al die tydskrifte die maand is een van my bakkie wat ek geneem het in Swaziland :)
Re: Werner Bisschoff in Aug 13 Wegry
Posted: Mon Jul 22, 2013 3:03 pm
by Niel
Nice Cas
Re: Werner Bisschoff in Aug 13 Wegry
Posted: Mon Jul 22, 2013 7:01 pm
by Haboob
Geluk Werner
Re: Werner Bisschoff in Aug 13 Wegry
Posted: Tue Jul 23, 2013 7:56 am
by 4x4Maniac
Dankie aan almal ek moet se, ek het nog nie eers die tydskrif hierdie maand gedownload nie.
Geluk ook aan Cassie!
Re: Werner Bisschoff in Aug 13 Wegry
Posted: Tue Jul 23, 2013 11:29 pm
by ROOFER
Geluk Werner ek so se jy moet roer voor hulle uit verkoop wort en jy nie copy kan down load nie :!:
Geluk ook aan Cassie