Page 1 of 1
Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 8:42 am
by Warrior
Atlantis 4x4 fun day on IGNITION TV
Baie geluk aan Dirk "Huismoles" met sy Tuna "WTKYKJY WP" met jou TV optrede.
Duidelik baie goeie voorbereiding gedoen :roll: - suiwer afrikaans en mooi artikulasie
Jy en Thumelu kan nou maar saam n TV program doen : Hilux4x4 tv
wat se jy Pieter ?
Blykbaar was Toyota 70 uit die 100 voertuie (volgens die program)
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 8:53 am
by 4x4BEES
Het self my verkyk aan Dirk.
Lyk my ook hulle was heel impressed met sy 'Tuna
Behalwe vir die TV "stars" en die tv program wat hulle kan maak,
het jy ook nog die tydskrif "celebrities" wat kan help om 'n
4x4Hilux.co.za tydskrif uit te bring
Op die ou einde van die dag is goed vir die club om die naam
daar buite te kry en te help versprei.
Toe ek daar was het dit rerig voorgekom of daar baie meer
ander maak voertuie was as Toyota's.
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 1:11 pm
by Tenk
Thys en Hoppy het ook al omtrend selebrity status, miskien kan ons n "soapie" 4xlux begin of iets op discovery soos fast n loud.
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 1:30 pm
by ThysdJ
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 3:29 pm
by swartvark
Ek dink ek moet Brackenfell toe trek!!!!!!
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 3:46 pm
by GI Jane
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 3:50 pm
by swartvark
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 3:52 pm
by GI Jane
Jislaaik.... I just realised, that wors we had at our year end braai, came from Brakenfell, so I think your right, we are on the wrong side of the boerewors curtain,......
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 4:34 pm
by Hoppy
Watch it!
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 4:50 pm
by Omo
Brackenfell is the place to stay in.
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Wed Nov 26, 2014 5:08 pm
by ThysdJ
Omo wrote:Brackenfell is the
best place to stay in.
There fixed it...
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Thu Nov 27, 2014 11:57 am
by swartvark
As daai gordyn van Joey's wors gemaak is gaan dit nie lank hou nie.
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Sat Nov 29, 2014 12:32 am
by Huismoeles
Self geskrik toe ek my daar sien
(Mos nie foto genies nie)
Ons bly darm nie almal in brackenfell nie
Tiaan daai gordyn is al lankal opgeeet hoekom dink jy lyk ons soos ons lyk
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Sat Nov 29, 2014 2:37 am
by 4x4BEES
Huismoeles wrote:Self geskrik toe ek my daar sien
(Mos nie foto genies nie)
Ons bly darm nie almal in brackenfell nie
Tiaan daai gordyn is al lankal opgeeet hoekom dink jy lyk ons soos ons lyk
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Mon Dec 01, 2014 4:25 pm
by Donkey
Started from the bottom, now we here.
Started from the bottom, now my whole team here! *singing loudly*
Ooooh, they can't stop us now!
Re: Nog n Hilux4x4 TV "Celebrity" !!
Posted: Mon Dec 01, 2014 5:04 pm
by 4x4BEES