NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Ons ry bg. trip in die Okt skoolvakansie. Daar is nog plek vir 1 voertuig, as iemand belangstel.
Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Danie, wat is die kostes?STAMPIE wrote:Ons ry bg. trip in die Okt skoolvakansie. Daar is nog plek vir 1 voertuig, as iemand belangstel.
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Dit is R6500 per kop. Kinders 6-11 jaar R1800 en ouderdom 12-18 R2500.
Dit sluit 3 etes per dag in en die laaste aand se gastehuis akkomodasie in Walvisbaai.
Dis 'n ongelooflike trip met 600 km se sandry waarvan 'n groot deel net duine is.
Die ou myndorpies en diamand geskiedenis is baie interssant.
Dis een van daai "moet doen goed".

- turbo6906
- Low Range 4WD
- Posts: 171
- Joined: Mon Apr 11, 2011 1:29 pm
- Town: Walvis bay
- Vehicle: Toyota Hilux 1989 2.2 4y
- Real Name: Bruno
Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Passing my hometown
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Bruno
Will we be seeing you?
Will we be seeing you?
- turbo6906
- Low Range 4WD
- Posts: 171
- Joined: Mon Apr 11, 2011 1:29 pm
- Town: Walvis bay
- Vehicle: Toyota Hilux 1989 2.2 4y
- Real Name: Bruno
Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
most defiantly, just let me know when
- jagermeister
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
- Town: Postmasburg Kalahari
- Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
- Real Name: Shawn
- Club VHF Licence: X 90
Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Ek beplan om vir drie weke in desember dit te doen is dit moontlik en watter ander opsies is daar ook beskikbaar.Waar kan ek meer uitvind van hierdie tipe roetes wil NAM plat ry.
Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Hier
http://yolande-pienaar.suite101.com/gui ... ay-a110933" onclick="window.open(this.href);return false;
http://yolande-pienaar.suite101.com/gui ... ay-a110933" onclick="window.open(this.href);return false;
- jagermeister
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
- Town: Postmasburg Kalahari
- Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
- Real Name: Shawn
- Club VHF Licence: X 90
Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Ai baaaaaaaaaaaaie dankie jy is n ou staatmaker
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: NAMIB. LUDERITZ WALVISBAAI 1-6 Okt 2011
Ek het self die een gedoen en kan net se dit was asemrowend gewees.