Soek Kamp plek/verblyf b/b op A2 Harare na Nyamapanda

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
Dorslandtrekker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Mon Jun 14, 2010 11:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: Isuzu 280 D/C 4x4 Warn winch, Snorkel, Camel suspension, Duel Battery, AHA Camper, Solar Panel, VHF/29 Mhz Radio, Maluti Rims, Hankook 30x9.5x15, Ekstra brandstof 50 Liter, Moeilikheid ..... Niks.
Real Name: Frik
Club VHF Licence: X 70
Location: Mountainview

Soek Kamp plek/verblyf b/b op A2 Harare na Nyamapanda

Post by Dorslandtrekker »

Ons reis vanaf Mana Poele, via Harare na Nyamapanda, Moz na Malawi. Ek twyfel of ons die grenspos in een dag sal haal en dan nog ry tot op Tete waar ons wil oornag. Is daar iemand wat weet van verblyf, kamp of b/b, op die A2 roete tussen Harare en Nyamapanda?

:beg: :beg:

Groetnis

Frik
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Soek Kamp plek/verblyf b/b op A2 Harare na Nyamapanda

Post by OOOOMS »

Toe ons Malawi to was, het ons via Mutare gerys. In Tete net voor die brug was daar heelwat B/B skoonenige akkommadasie. Nie die groot Casino Hotel nie, maar wel langsaan. Hulle het ook 'n restaurant daar waar jy T-Bone en hoender kan bestel (nogals baie lekker!)

Anderkant die bug wys die GPS wel 'n campeer plek maar bly maar eerder weg, dis 'n ou huis (was gewees) maar glad nie veilig nie.

Volgens T4A is daar 'n 'Hotel' Pumpkin Hotel in Zim, S17 00.073 E32 39.780 so 22km voor die Moz grenspos. Maar ek sal nie my asemophou nie. Daar is baie trokke op daai pad!
Dorslandtrekker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Mon Jun 14, 2010 11:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: Isuzu 280 D/C 4x4 Warn winch, Snorkel, Camel suspension, Duel Battery, AHA Camper, Solar Panel, VHF/29 Mhz Radio, Maluti Rims, Hankook 30x9.5x15, Ekstra brandstof 50 Liter, Moeilikheid ..... Niks.
Real Name: Frik
Club VHF Licence: X 70
Location: Mountainview

Re: Soek Kamp plek/verblyf b/b op A2 Harare na Nyamapanda

Post by Dorslandtrekker »

Dankie Mark,
Ja by daai krot oorkant die rivier het ek al gebly, sal dit nie vir my grootste vyand aanbeveel nie. Suid van die rivier is daar wel goeie blyplek. My probleem is nog steeds aan die Zim kant. Sal kyk of ek iets op die internet kan kry oor die plek waarvan jy melding maak.
Groetnis.
Frik
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”