Wie kan help en my van `n aanduiding verskaf wat die situasie is met tweerigting radio lesensies in Swaziland en Mosambiek.
Beoog om einde April daar te gaan kuier.
Radio Lisensies
Re: Radio Lisensies
Martin, het die gevind:
viewtopic.php?f=102&t=17212&p=191290&hi ... nd#p191290" onclick="window.open(this.href);return false;

-
- Low Range 4WD
- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
- Town: Albertskroon Johannesburg
- Vehicle: Hi Lux
- Real Name: Martin
Re: Radio Lisensies
Dankie Mark.
E-posse gestuur na adresse wat my moontlik sal kan help maar weet ek nie aldag of die mense my boere engels sal verstaan nie.
Die aanvanklike navraag van my is sekerlik onder verkeerde topic geplaas.

Geen probleem, reggestel
...........sterkte vir die terugvoering.........