Roete na Kosibaai

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Roete na Kosibaai

Post by Popmar »

Ons vertrek Woensdagoggend na Kosibaai grenspos.

Na wat ek verneem is daar heelwat ry/stop punte op die pad veral tussen Bethal en Ermelo en weer vanaf Ermelo na Piet Retief.

Het iemand miskien onlangs die pad gery en hoeveel tyd het verlore gegaan as gevolog van die ry stop punte.

`n Voorstel is aan my gemaak dat ek vanaf Ermelo na Amsterdam ry en vandaar na Piet Retief. Dit is `n draai van ongeveer 30 km. Het iemand miskien inligting oor die pad.

`n Verdere vraag is of dit beter is om van Bethal eerder Morgenzon toe te ry en vandaar na Ermelo.

By voorbaat dankie vir enige inligting.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Roete na Kosibaai

Post by The Legend »

Sal ook graag wil weet?Vertrek Donderdag oggend na Bhanga Nek
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Roete na Kosibaai

Post by Bulletjie-3 »

Waar is dit Dawie ?
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Roete na Kosibaai

Post by Borntofish »

Bhanga nek is die duin tussen die see en die derde (grootste) meer in Kosi baai. dit is maar so 800m breed wat see en meer skei.
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Roete na Kosibaai

Post by stephanvaneeden »

Het al daai pad getoets, hou reguit aan met die N4 tot net voor Belfast. Jy kry die R33 wat uitdraai aan jou regterkant. Jy ry dan Carolina om en kom net voor Piet Retief weer op die N2. Die pad is breed en stil. Kan lekker tyd opmaak op die pad. Ek sal dit enige dag aanbeveel bo die Hendrina pad N 11.
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Roete na Kosibaai

Post by Bulletjie-3 »

Dankie Werner
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: Roete na Kosibaai

Post by Popmar »

Dankie Stephan,
Die inligting kom handig te pas vir die mense wat vanaf Pretoria ry.
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”