Kaokoland/Damaraland

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
Hansa123
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Sun May 05, 2013 10:05 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux d4d 4x4 outo
Real Name: Hans

Kaokoland/Damaraland

Post by Hansa123 »

Ons gaan April Kaokoland en Damaraland toe en dis my eerste ware 4x4trip met my bakkie. Ons kry n varsity pel da wat in Grootfontein bly en die area baie goed ken. Ek wil darem ook insette lewer en weet waarheen ons gaan. Ons gaan so 2weke(ry uitgesluit) waarvan ons die Laaste 3dae gaan jag op hule Plaas in Outjo.

Kan julle my dalk n paar tips gee wat mens defn moet sien of watter dele jule sou aanbeveel, veral spesifieke Klein goed wat spesiaal was. Hule het in vorige threads genoem van n boek wat geskryf is oor Kaokoland deur n oom, maar ek kry om vadersnaam nie daai thread nie. Kan jule dalk vir my die inligting gee vd boek, jy Kan glo nie soon toe gan voor jy ni daai boek Gelees hey ni.

Ek gaan met my stock standard legend 40 4x4 outo(met rowwe tekkies). Is daar enige verpligte modifikasies of dinge wat ek moet saamneem. Wil ni al my geld uitgee voor ek nog grondpad getref het nie.

Baie dankie, ek sien baie uit
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by grobbepj »

Ek wil die een net self ok dophou. Sien uit na die raad...
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by ThysdJ »

Hans

Lees hier oor ons trip na Epupa Falls. viewtopic.php?f=4&t=25076" onclick="window.open(this.href);return false;. Ons het lekker deur Damaraland en Kaokoland gereis.

Jy het nie spesiale modifikasies aan jou voertuig nodig behalwe miskien goeie bande nie. :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
warthog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 846
Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
Town: Barberton
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
Real Name: Hennie
Location: Barberton, Mpumalanga

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by warthog »

Jy kan ook hier gaan kyk. D

viewtopic.php?f=4&t=8002" onclick="window.open(this.href);return false;
Hennie
ImageImage

Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly. Leave the rest to God.
Jos 24:15: "As for me and my house, we will serve the Lord"
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by grobbepj »

ThysdJ wrote:Hans

Lees hier oor ons trip na Epupa Falls. viewtopic.php?f=4&t=25076" onclick="window.open(this.href);return false;. Ons het lekker deur Damaraland en Kaokoland gereis.

Jy het nie spesiale modifikasies aan jou voertuig nodig behalwe miskien goeie bande nie. :thumbup:
Wat klasifiseer jy as goeie bande? Dankie vir die ander draad...
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by ThysdJ »

Nuwerige bande met goeie loopvlak... nie erg afgeloopte krimpvarkies nie.. ek gaan nie "brand-spesifiek" raak nie... :twisted: :twisted: :twisted:

Die klippe is erg skerp daar in die Kaokoland, as jou tyres nie in goeie toestand is nie sien ek vir Jack en sy maatjie Wielspanner in jou toekoms... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by grobbepj »

ThysdJ wrote:Nuwerige bande met goeie loopvlak... nie erg afgeloopte krimpvarkies nie.. ek gaan nie "brand-spesifiek" raak nie... :twisted: :twisted: :twisted:

Die klippe is erg skerp daar in die Kaokoland, as jou tyres nie in goeie toestand is nie sien ek vir Jack en sy maatjie Wielspanner in jou toekoms... :twisted: :twisted: :twisted:
Hi Thys. Kan jy vir my jou "brand" voorkeur pm? Wil nie daaroor debateer probeer net nog my mind opmaak want kort so te se nuwe bande... Em dink daaraan om weg te gaan vd bekendes wat ek nou ophet.

Dankie!!
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by Johan Kriel »

Ek ry net BFG op my cruisers en kry selle n papwiel. Koakoveld deur gery 2 jaar terug sonder enige papwiel, en ook geen papwiel op die plaas nie. Het einde laar jaar 4 nuwe Maxxis Bighorns vir my Jeep op die plaas gekoop omdat BFG so duur is, maar moet nou al klaar 2 BFG gaan koop!! :evil: So goedkoop help ook nie.

Daar is ook baie klagtes oor BFG , laas week gepraat met n ou wat 5 verloor het op sy bakkie!! Maar maar ek dink dis n geval van ' met geweld kan jy jou finger in jou hol afbreek.' :smile:
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by ThysdJ »

grobbepj wrote:Hi Thys. Kan jy vir my jou "brand" voorkeur pm? Wil nie daaroor debateer probeer net nog my mind opmaak want kort so te se nuwe bande... Em dink daaraan om weg te gaan vd bekendes wat ek nou ophet.

Dankie!!
Wat kan ek se... ek het met BFG's gery, en ek kannie kla oor hulle vermoeens of diens nie... EK kan wel kla oor Goodyear Wrangler AT/SA's... Hulle hou nie in Kaokoland nie.. Hulle hou ook nie op die grondpad tussen Griekwastad en Postmasburg nie... Ook nie op die teerpad tussen Opuwo en Epupa nie.. :twisted: :twisted: :twisted: Seriously?? Lekker bande vir mall-crawl, maar ek het nie meer lus vir sukkel met papwiele in die bos nie.. :silent: :silent:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by Niel »

Gaan self daai trippie doen in Jun/Jul 2015 so ek hou graag dop :thumbup:
Hansa123
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Sun May 05, 2013 10:05 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux d4d 4x4 outo
Real Name: Hans

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by Hansa123 »

Die trip reports lyk baie nice, dankie.

Sal graag van n paar 'moet sien' plekke of dinge wil hoor of miskien iets wat nie algemeen bekend is nie en oornag spots. Asook die 'hou verby' dele.

Dan - ons gaan van Pretoria na Outjo ry, hoe is die pad deur Botswana? Moet mens deur Whk ry of is die pad wat vroeer regs draai by Gobabis in goeie toestand. Waar is n lekker oorslaap plek op daai roete?

Baie dankie vir julle hulp, dit help baie
User avatar
Taljaag
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 258
Joined: Sat Dec 24, 2011 9:32 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3D4D
Real Name: George

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by Taljaag »

Hans julle gaan dit geniet.Ek gaan begin Julie n bietjie Damaraland toe.
Image

Life is Easy.....! It's the freakin' people that make it difficult!
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Kaokoland/Damaraland

Post by Johan Kriel »

Hansa123 wrote:Die trip reports lyk baie nice, dankie.

Sal graag van n paar 'moet sien' plekke of dinge wil hoor of miskien iets wat nie algemeen bekend is nie en oornag spots. Asook die 'hou verby' dele.

Dan - ons gaan van Pretoria na Outjo ry, hoe is die pad deur Botswana? Moet mens deur Whk ry of is die pad wat vroeer regs draai by Gobabis in goeie toestand. Waar is n lekker oorslaap plek op daai roete?

Baie dankie vir julle hulp, dit help baie
Van Gobabis kan jy Otjiwarongo kort pad ry. Goeie gruis pad. Naby Osire is Ouhave n klein n B&B op n plaas wat ek van weet, en Waterberg plato is ook daar naby
Johan Kriel

Legend 50
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”