Mabua in September

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
Ebersohn
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Mon Oct 06, 2014 11:06 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2011 Hilux DC, 1994 Cruiser 80VX, 2005 Jeep Grand Cherokee, 1975 Landy Shorty
Real Name: Piet

Mabua in September

Post by Ebersohn »

Goeie dag almal,
Ons beplan n trippie na Mabua en KTP eerste week van Sept, 2015. Paar vragies:
1) Is dit die moeite werd om n dag vroeer te ry om die Molopo Natuur Reservaat pad te ry? En hoe dan verder, ek sal by Tsabong wil vol maak?
2) Wat is die situasie vir boskamp teen die kaplyn of van Tsabong of van Sekoma af?

Baie dankie!
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”