Wil graag weet of daar brandstof by Kaa Safari Camp is. Ons beplan om
Desember daarheen te gaan. Sal dit moontlik wees om van Swartpan af na Metsetleng pan, Zutswa pan, Hukuntsi na Kang 'n Echo boswa te sleep?
Inligting sal waardeer word. Baie dankie
Kaa Safari Camp in Botswana
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kaa Safari Camp in Botswana
Geen brandstof nie. Jy moet volmaak op Nossob as jy deur die park kom, of by die naaste dorp in Botswana, Hukuntsi of Kang..
Jy sal 'n boswa kan sleep, die kaplyne is mooi toe ons laas daar was. Onthou net die banddrukke reg te kry.. Dit was die laaste 20km voor Hukuntsi baie rof want hulle het aan die paaie gewerk, maar dit was doenbaar.. Ons was in 2014 daar..

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...