Namibia toe!!!
Posted: Thu Jan 04, 2018 11:40 am
Hi manne en dames.
Ek beplan om Maart Henties baai toe te ry deur Botswana vanaf Louis Trichardt maar ek het raad nodig.
Kort opsomming, my vrou, skoonma en my 2 seuns gaan saam, een is drie jaar oud en die ander een sal dan 3maande oud wees.
Nou het ek raad nodig met die volgende, in ag geneem dat ek nie van plan is om die trip in n een dag effek te probeer doen nie.
1.Watter grenspos is die beste om in te gaan by Botswana en watter paaie waarnatoe?
2.Lekker(en veilige) oornag plekke wat nie die bank gaan skud nie.(in Botswana, ek glo ek behoort namib vroeg in te gaan en dan n aand by familie in Windhoek oor te slaap)
3.Besienswaardighede langs die pad.( gaan moet baie stop anyway)
4.Nodige papierwerk en enige stickers wat dalk op die Fortuner of trailer moet kom.....
Enige advies sal wardeer word asb, ek is seker hier is n paar mense wat meer weet as ek
Dankie byvoorbaat