4y or 22R

Looking for something? Ask for it here.
Post Reply
bduk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
Town: Cullinan
Vehicle: Ford :Toyota
Real Name: Barry
Club VHF Licence: HC237

Thu Sep 14, 2017 2:06 pm

Dagse almal.

Is daar dalk iewers 'n 4y of 22R wat rond le en 'n baas soek teen ' nie te duur prys nie asb? My ou hilux se 2y lyk my wil nie meer nie.

Dankie
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen

User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3107
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Thu Sep 14, 2017 2:32 pm

Jy sê "ou" hilux, so ek is nie seker wat die doel vd bakkie is nie, bv elke dag ryding of plaas bakkie?
Jy kan kyk na die die W2L enjin ook, blykbaar 'n baie goeie ombouing om te doen; daar hoort 'n paar drade te wees hier op die forum.

bduk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
Town: Cullinan
Vehicle: Ford :Toyota
Real Name: Barry
Club VHF Licence: HC237

Thu Sep 14, 2017 2:45 pm

Ja Stef is 'n ou Hilux word op die plaas gebruik en ook werk toe en terug elke dag. Wil maar by Toyota bly net gedink sal die 1800 bietjie upgrade na 2.2 of 2.4 toe terwyl hy nou bietjie siek is
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen

User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3107
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Fri Sep 15, 2017 8:14 am

Ek hoor jou, vir elke dag werk sal daai W2L lekker werk maar dis nie Toyota nie.
Miskien kan jy 'n 4Y of 22R kry met EFi....dit sal 'n lekker upgrade wees veral as jy die 22R kan kry, het beter "power gain" met EFi as die 4Y volgens die ouens wat weet.

Het jy al N1 4x4 probeer of Barry by Ultimate 4x4?

Baby Cruiser
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 39
Joined: Sun Oct 12, 2014 8:35 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 2005 3.0 D4D D/C
Real Name: Helgaard

Sat Sep 16, 2017 9:50 am

Môre bduk. Ek het so 'n paar jaar gelede 'n Japanese 4Y gekoop met papiere vir my sfa 2LTII enjin het crank gekort , maar toe darrem gekry. Hy staan nog hier by my kort die 4x4 sump en distibuter. Het 36 dcd Weber carburator op en is uitgehaal oor hy olie gebruik.
Ongelukkig is ek op Swellendam. Sê maar as jy belang stel.
Ander manne sal seker weet. As jou enjin , Y-enjin is sal sump en distributer pas. Geen modifikasies om in te bou nie.
Ek wou hom al oordoen , maar wou nog nie die kapitaal in hom insit voor ek koper het nie. My sfa projek loop nou al 2 jaar so as ek tyd en geld het spandeer ek eerder aan myne , maar sal vir iemand wie hom kan gebruik nou kan aandag gee aan hom.

bduk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 147
Joined: Mon Mar 16, 2009 11:59 am
Town: Cullinan
Vehicle: Ford :Toyota
Real Name: Barry
Club VHF Licence: HC237

Mon Sep 18, 2017 10:27 am

Watter prys het jy in gedagte HElgaard?

Nee Stef nog nie N1 probeer nie, vra maar eers hier op die forum rond.
Wat ek is is net genade
Wat ek het is net geleen

User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2170
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Wed Sep 20, 2017 10:53 pm

Barry ek skoon vegeet ek het ene in my garage. Dis 'n Head blok en sump.

Pm my as jy wil.

Ook op 'n OE Aircon bracket afgekom. :shock2:

User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3107
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Thu Sep 21, 2017 10:50 am

http://www.japeuro.co.za/engines/toyota-engines/

Onder op di bladsy is 'n 22RE met al die oorspronklike EFi spaghetti.

Scott
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 374
Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
Town: Benoni
Vehicle: Hilux SFA
Real Name: Rodney

Fri Sep 22, 2017 12:04 am

got 4y efi manifold injectors and MR Turbo box that I can sell you will have to find someone to fit it.The guys say it makes a big diffrence.

Post Reply

Return to “Wanted”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users