Garage skoonmaak - weggee

Cleaning the garage? If you want to give it away, tell us about it here, or swop it for something more useful
Forum rules
When advertising something in this section the following rules apply:
1. You must include the price in the subject line and / or in the post.If you don't specify a price we will delete your ad.Click here if you are unsure
2. You must upload a photo. If you don't upload a photo we will delete your ad. Click here to find out how
3. If it is an "auction" item you must state so in the subject line instead of the price. Auctions can be valid for a maximum period of 14 days.
4. It must be 4x4/outdoor/vehicle related.
5. Once the items has been sold you must edit your post and put SOLD in the subject line.
EXAMPLE: Set of 31" BF Tyres for sale - R3500
or SOLD - Set of 31" BF Tyres for sale - R3500 - SOLD
6. Don't be a spammer. Introduce yourself and be part of the forum before trying to place an ad.
7. You MUST have a minimum Post Count of 10 before advertising here.
Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Mon Mar 21, 2016 10:57 am

Hallo Almal. Ek is besig om my garage skoon te maak. So klompie goed wat ek wil weggooi. Coax kabels, twinflex, netwerk kabels, paar spotlights, twee rekenaars skerms - van die ou soort, Klein skerm wat gebruik word om jou CCTV kameras in te stel. Klomp blikke verf wat nog reg is. Paar 220 volt motors. Klomp ander klein goedjies.
______________________________________________________________________________________________________Dan het ek 'n volledige video editing toerusting wat jy van ou video tapes oorsit na CD's toe. Daar is 'n voorwaarde verbonde in hierdie weggee van die toerusting. Die persoon moet kennis hê om hierdie toerusting te kan gebruik en dan vir my klomp omskakeling doen van my video tapes wat ek het.

Bel my by die volgende nommers om te sê of julle die goed wil kom haal, 0814052299 of 0714851885. Hoe gouer hoe beter want in die loop van hierdie week gaan ek alles weggooi wat ek nie wil hê nie. Moenie my PM nie want ek gaan heeltyd buite wees met die skoonmaak.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5028
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
ORRA Call Sign: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Mon Mar 21, 2016 11:55 pm

Daai video editing goete - ek weet ook nie hoe om hulle te dryf nie maar sal iemand ondersteun wat weet hoe. Ek het so +- 15-20 kasette wat ek graag sal wil oorsit op dvd.

Vertel my asb meer van die spots?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1745
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
ORRA Call Sign: X101

Tue Mar 22, 2016 5:52 am

Hallo Koos. Ek bel jou later maar stel belang in die 220V motors. Is hulle in werkende toestand?

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Tue Mar 22, 2016 8:36 am

Hallo Thabo - Dit is 'n vierkantige soort wat 500 watt uitstoot.
Louis - Ja die motors werk.
Bel maar
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Tue Mar 22, 2016 11:36 am

Elektriese motors klaar weg.
Het op twee hidroliese pomp afgekom, nie vir voertuig nie - industrieël.
Ook ou carburater van die die eerste generasie Hilux 4x4 bakkie - nie volledig nie.
Bel my, dan whatsapp ek die fotos.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Tue Mar 22, 2016 11:37 am

Thabo, laat weet my van die video editing.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5028
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
ORRA Call Sign: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Tue Mar 22, 2016 11:51 am

Ek soek ook iemand vir die dvd omskakeling.

Waar kan ek die spots kom haal?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Tue Mar 22, 2016 12:26 pm

Bel my of whatsapp my
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Fri Mar 25, 2016 5:45 pm

Hallo daar. Al die kabels, hidroliese pompe en verf is klaar weg.
Thabo, jou drie spotlights wag vir jou.
Het op twee visnet afgekom wat moet uit, sien foto.
Twee staalrakke wat ook moet uit. Sien foto
IMG_1509.jpg
IMG_1508.jpg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1745
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
ORRA Call Sign: X101

Sat Mar 26, 2016 5:14 am

Oom Koos. Dankie vir die motors, en, en. As jy nie omgee nie sal ek die rakke ook neem.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Sat Mar 26, 2016 7:35 am

Hallo Louis, staalrakke is joune. Bel maar vir reelings.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Sat Mar 26, 2016 11:33 am

Staalrakke klaar weg
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Mon Mar 28, 2016 1:35 pm

Laaste item om weg te gee - "cable pullingblock" - sien foto. Daar is net nie kabels nie.
DSC_0966.jpg
Kontak my met nommers so bo.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3396
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1)1989 Toyota Hilux 2.2 4y EFI D/C 4X4 Full Mikem suspension ,extra long range tank,Duel battery system,31 Bridgestone Duelers 697 A\T FJ 75 front disc with KZTE calipers ,Kurisun PT 8100 two way mobile radio Hi-Lux call sign HC 121
Real Name: Dawie
ORRA Call Sign: X93-

Mon Mar 28, 2016 3:22 pm

Hennie
Kan ek die cable pulling blok kry asseblief.
Image
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Mon Mar 28, 2016 5:49 pm

Hallo Dawie, bel my dat ons reelings kan maak. Ek hou dit vir jou.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2007 3.0 d4d DC 4x4
Real Name: Shaakir

Tue Mar 29, 2016 9:33 am

Hennie

Ek sal graag die vis nette van jou hande afvat.
Probleem ek is in the kaap. Kom daar miskien iemand kaap toe?
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - current) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 tdi LX D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Tue Mar 29, 2016 10:52 am

Hallo Shaakir, jy sal maar moet rondvra wie afkom Kaap toe. Sodra jy iemand kry moet jy my laat weet, jy het my nommer. Ek sal dit dan vir jou hou.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Tue Mar 29, 2016 10:55 am

Laaste item is nog die spotlights en die video editing toerusting, ek wag vir jou Thabo.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Boertjie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Fri Nov 23, 2007 12:44 pm
Town: Midrand
Vehicle: Hilux D-4D DC
Real Name: Gideon
ORRA Call Sign: W61
Location: Midrand
Contact:

Tue Mar 29, 2016 1:16 pm

Kan jy dalk vir my se hoe oud daai video editing goed is.
Windows 10 werk nie meer metr die ou toerusting nie . Ek het maar al my goed oor gesit na VHS en dan van daar af na my rekenaar en dan na die DVD. Probleem met die omskakeling is dit neem baaaaaie tyd en jy kan nie werklik geld vra vir die tyd wat hy neem nie. Mens doen die nou maar vir die lifde van die saak .

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Tue Mar 29, 2016 2:32 pm

Hallo Gideon, Dit bestaan uit drie eenhede - VHS speler wat dan deur die editor werk wat dan gecopy word op die DVD speler waarna jy dit op die DVDrom kan brand of skryf. Die skerm is 'n kombinasie van TV en rekenaarskerm. Die skerm het 'n ingeboude DVD speler. Die hele eenheid werk heeltemal op sy eie - niks is gekoppel aan 'n PC. Ek skat dit omtrent 10 jaar oud.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

User avatar
Boertjie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Fri Nov 23, 2007 12:44 pm
Town: Midrand
Vehicle: Hilux D-4D DC
Real Name: Gideon
ORRA Call Sign: W61
Location: Midrand
Contact:

Wed Mar 30, 2016 9:48 am

Dankie ...

User avatar
Dowe Koos
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Wed Mar 30, 2016 6:06 pm

Alles is nou uit behalwe die video editor toerusting
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5028
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
ORRA Call Sign: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Wed Mar 30, 2016 10:18 pm

Baie danki oom Hennie - jy is 'n ligpunt gewees met die ligte!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2007 3.0 d4d DC 4x4
Real Name: Shaakir

Thu Mar 31, 2016 8:19 am

Baie Dankie Oom hennie.

Daai net sel baie help met die stomneus in langebaan :clap:
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - current) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 tdi LX D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE

Post Reply

Return to “To Swop or Give Away”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users