1200VA 720W 12V INVERTER / CHARGER

Quality 4x4 Accessories. Buy online or at any of our 4 Branches.
Post Reply
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6601
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Thu May 28, 2015 8:09 pm

We are stocking these inverters now.
http://www.4x4direct.co.za/solar-power- ... p-1789.htm
It has an auto switch-over feature and a built in charger. Meaning you equipment can run off the mains (220volt) and when loadshedding happens it will switch over to the battery automatically. Your equipment will not see the difference. Your PC will still be running and your decoder will not loose signal. All you need to add is a battery. Once the loadshedding is over the unit will charge the battery for the next round of loadshedding. :dance1:
inverter.jpg
inverter.jpg (25.86 KiB) Viewed 2528 times
At the moment I am running a desktop PC, ADSl Router,32" LED TV,HI-FI,DSTV Decoder and Laptop. There is no interference on the screen or the sound.
All you need to add to the mix is a battery http://www.4x4direct.co.za/batteries-an ... c-157_206/
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

Big Z
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 63
Joined: Tue Jul 09, 2013 10:22 am
Town: Cape Town
Vehicle: Toyota Hilux 2.7 4x4
Real Name: Trevor

Thu May 28, 2015 8:43 pm

HI, can I use this in the 4x4 and fit it under the seat or somewhere? and wire it up so if im at a campsite with 220v it can charge my aux battery?

User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '09 Hilux 3.0 D4D 4x4 AT
Real Name: Johan

Thu May 28, 2015 8:48 pm

Biq Z, you could do it yes. But I do not know if it will last the shakes and the bumps in a 4x4. It is a bit noisy too. (Fan and HF switching noise). And it is rather bulky to fit in a 4x4.

User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6601
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Thu May 28, 2015 8:51 pm

JohanW wrote:Biq Z, you could do it yes. But I do not know if it will last the shakes and the bumps in a 4x4. It is a bit noisy too. (Fan and HF switching noise). And it is rather bulky to fit in a 4x4.
Jip. Second that.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '09 Hilux 3.0 D4D 4x4 AT
Real Name: Johan

Thu May 28, 2015 8:57 pm

Op 'n ander noot. Nadat Pieter vandag oor hierdie eenheid gepost het, het ek self besluit om een te gaan optel.

Die ding is fantasties. Goeie bou gehalte en die perfekte ups vir 'n klein tot medium kantoor. Ek het 'n paar mense reeds aangeraai om een te kry. Die prys is spotgoedkoop in vergelyking met tradisionele 'n ups wat gemodify moet word vir groot batterye.

Die THD (total harmonic distortion) is hier rondom 40%. So hou maar die induksie motors weg van hom af. Maar hy is perfek vir rekenaars met 'n tradisionele powersupply.

My samsung LED TV sing bietjie (HF switching noise) op hom maar nie te ernstig nie. Hierdie is ook die eerste ups wat die TV toelaat om die HDMI sein vanaf die dstv decoder reg te laat decode. My vorige twee apc ups'e kon nie. Kry net swart beeld al is tv aan met die ander twee.

Soos ek gesê het hy sing bietjie en die fan raas bietjie. Maar as jy hom in die garage laat staan sal dit piekfyn wees. Ook goed vir daardie lekker battery gasse. Die eenheid charge ook teen 14V+ so jou deep cycle sal lekker vol laai en nie sulphate nie.

Hierdie is 'n bargain.

User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6601
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Thu May 28, 2015 8:58 pm

Just a word of caution. The fan runs al the time so yes it can become a nuisance if you put it in the same room as the TV or computer
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

User avatar
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7324
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Thu May 28, 2015 11:28 pm

George, just looked at the ad on 4x4Direct. There appears to be a mix up with the images, it showing the Mecer unit as well as other bigger inverters... might confuse the clients!

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Fri May 29, 2015 6:41 am

JohanW wrote:Op 'n ander noot. Nadat Pieter vandag oor hierdie eenheid gepost het, het ek self besluit om een te gaan optel.

Die ding is fantasties. Goeie bou gehalte en die perfekte ups vir 'n klein tot medium kantoor. Ek het 'n paar mense reeds aangeraai om een te kry. Die prys is spotgoedkoop in vergelyking met tradisionele 'n ups wat gemodify moet word vir groot batterye.

Die THD (total harmonic distortion) is hier rondom 40%. So hou maar die induksie motors weg van hom af. Maar hy is perfek vir rekenaars met 'n tradisionele powersupply.

My samsung LED TV sing bietjie (HF switching noise) op hom maar nie te ernstig nie. Hierdie is ook die eerste ups wat die TV toelaat om die HDMI sein vanaf die dstv decoder reg te laat decode. My vorige twee apc ups'e kon nie. Kry net swart beeld al is tv aan met die ander twee.

Soos ek gesê het hy sing bietjie en die fan raas bietjie. Maar as jy hom in die garage laat staan sal dit piekfyn wees. Ook goed vir daardie lekker battery gasse. Die eenheid charge ook teen 14V+ so jou deep cycle sal lekker vol laai en nie sulphate nie.

Hierdie is 'n bargain.
so hy gaan nie vir my garage deur werk nie :?

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Fri May 29, 2015 6:48 am

A few universal notes on Inverters and Batteries :

- all batteries (in our price class) give off some gas. To this end users should NOT mount the Inverter above the battery - the cooling fan of the inverter sucks in the gasses and blows it over the PC board .. leading to premature failure !

- the process of changing 220V to 12V for the charging cycle, and similarly the process of switching 12V to 220V has about 5% energy losses - this is released as HEAT inside the unit. In some units the fan runs permanently, in others there is a temperature sensor that controls the fan. At best this means the fan will run during the load shed and then for 4 to 6 hours after the loadshed .... and that hummmmmmm can get to you !!

- So you want to install the unit outside the lunge .....
* I considered placing it under the afdak next to the house ... just too dusty outside, and all that dust will get sucked into the inverter.
* Thus I installed it in the garage. Noise is not in the house and the unit sees clean air.

User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3435
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1)1989 Toyota Hilux 2.2 4y EFI D/C 4X4 Full Mikem suspension ,extra long range tank,Duel battery system,31 Bridgestone Duelers 697 A\T FJ 75 front disc with KZTE calipers ,Kurisun PT 8100 two way mobile radio Hi-Lux call sign HC 121
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Fri May 29, 2015 7:11 am

George/Pieter

Kan julle vir my een saam bring na die gtg toe op 6 Junie?
Image
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 24216
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Fri May 29, 2015 7:27 am

Lollie wrote:George/Pieter

Kan julle vir my een saam bring na die gtg toe op 6 Junie?
Wonder of daar gaan plek wees met al hulle kamptoerusting en goed wat hulle saam moet karwei :mocking: :mocking:
To God be the glory

User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '09 Hilux 3.0 D4D 4x4 AT
Real Name: Johan

Fri May 29, 2015 9:26 am

ChrisF wrote:
JohanW wrote:Op 'n ander noot. Nadat Pieter vandag oor hierdie eenheid gepost het, het ek self besluit om een te gaan optel.

Die ding is fantasties. Goeie bou gehalte en die perfekte ups vir 'n klein tot medium kantoor. Ek het 'n paar mense reeds aangeraai om een te kry. Die prys is spotgoedkoop in vergelyking met tradisionele 'n ups wat gemodify moet word vir groot batterye.

Die THD (total harmonic distortion) is hier rondom 40%. So hou maar die induksie motors weg van hom af. Maar hy is perfek vir rekenaars met 'n tradisionele powersupply.

My samsung LED TV sing bietjie (HF switching noise) op hom maar nie te ernstig nie. Hierdie is ook die eerste ups wat die TV toelaat om die HDMI sein vanaf die dstv decoder reg te laat decode. My vorige twee apc ups'e kon nie. Kry net swart beeld al is tv aan met die ander twee.

Soos ek gesê het hy sing bietjie en die fan raas bietjie. Maar as jy hom in die garage laat staan sal dit piekfyn wees. Ook goed vir daardie lekker battery gasse. Die eenheid charge ook teen 14V+ so jou deep cycle sal lekker vol laai en nie sulphate nie.

Hierdie is 'n bargain.
so hy gaan nie vir my garage deur werk nie :?
Dalk gaan hy. Jou garage deur het mos 'n battery backup. Dalk is dit 'n DC motor. As dit 'n induksie een is gaan hy daardie DC stroom moet omsit AC toe vanaf daardie battery om die motor te laat loop.

User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3435
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1)1989 Toyota Hilux 2.2 4y EFI D/C 4X4 Full Mikem suspension ,extra long range tank,Duel battery system,31 Bridgestone Duelers 697 A\T FJ 75 front disc with KZTE calipers ,Kurisun PT 8100 two way mobile radio Hi-Lux call sign HC 121
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Fri May 29, 2015 9:41 am

Johan help hierdie onnosele ou , wat is induksie motors waarna jy verwys?
Image
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Fri May 29, 2015 10:31 am

JohanW wrote:
ChrisF wrote:
JohanW wrote:Op 'n ander noot. Nadat Pieter vandag oor hierdie eenheid gepost het, het ek self besluit om een te gaan optel.

Die ding is fantasties. Goeie bou gehalte en die perfekte ups vir 'n klein tot medium kantoor. Ek het 'n paar mense reeds aangeraai om een te kry. Die prys is spotgoedkoop in vergelyking met tradisionele 'n ups wat gemodify moet word vir groot batterye.

Die THD (total harmonic distortion) is hier rondom 40%. So hou maar die induksie motors weg van hom af. Maar hy is perfek vir rekenaars met 'n tradisionele powersupply.

My samsung LED TV sing bietjie (HF switching noise) op hom maar nie te ernstig nie. Hierdie is ook die eerste ups wat die TV toelaat om die HDMI sein vanaf die dstv decoder reg te laat decode. My vorige twee apc ups'e kon nie. Kry net swart beeld al is tv aan met die ander twee.

Soos ek gesê het hy sing bietjie en die fan raas bietjie. Maar as jy hom in die garage laat staan sal dit piekfyn wees. Ook goed vir daardie lekker battery gasse. Die eenheid charge ook teen 14V+ so jou deep cycle sal lekker vol laai en nie sulphate nie.

Hierdie is 'n bargain.
so hy gaan nie vir my garage deur werk nie :?
Dalk gaan hy. Jou garage deur het mos 'n battery backup. Dalk is dit 'n DC motor. As dit 'n induksie een is gaan hy daardie DC stroom moet omsit AC toe vanaf daardie battery om die motor te laat loop.
Dis n Pro-Alpha eenheid - sonder n battery pak.

Ek het n 2010 n UPS geïnstalleer vir die deur. Dink daai UPS het nou ge-groet .... die nuwe batterye het nie eens 6 maande gehou nie.

Ek het nou so bietjie ge-google .... dis n 1/3hp of 250W 220V motor.

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Fri May 29, 2015 10:37 am

Lollie wrote:Johan help hierdie onnosele ou , wat is induksie motors waarna jy verwys?
lank terug toe eskom nog gewerk het, het ons n industrie gebou op die tipe motors - http://en.wikipedia.org/wiki/Induction_motor" onclick="window.open(this.href);return false;

die nadeel is dat die motors BAIE amps vat met die aansit slag - dis die eerste half sekonde wat maak dat inverters SUKKEL om die motors aan te dryf ....

vir gelykstroom is dit beter om die roete te gaan - http://en.wikipedia.org/wiki/Brushless_ ... tric_motor" onclick="window.open(this.href);return false;

maar nou ja, ons industrie norm is steeds eskom gebaseer ....

User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '09 Hilux 3.0 D4D 4x4 AT
Real Name: Johan

Fri May 29, 2015 10:44 am

ChrisF wrote:
Lollie wrote:Johan help hierdie onnosele ou , wat is induksie motors waarna jy verwys?
lank terug toe eskom nog gewerk het, het ons n industrie gebou op die tipe motors - http://en.wikipedia.org/wiki/Induction_motor" onclick="window.open(this.href);return false;

die nadeel is dat die motors BAIE amps vat met die aansit slag - dis die eerste half sekonde wat maak dat inverters SUKKEL om die motors aan te dryf ....

vir gelykstroom is dit beter om die roete te gaan - http://en.wikipedia.org/wiki/Brushless_ ... tric_motor" onclick="window.open(this.href);return false;

maar nou ja, ons industrie norm is steeds eskom gebaseer ....
Dankie Chris

Hier is nog so bietjie info:

While both A.C. and D.C. motors serve the same function of converting electrical energy into mechanical energy, they are powered, constructed and controlled differently. 1 The most basic difference is the power source. A.C. motors are powered from alternating current (A.C.) while D.C. motors are powered from direct current (D.C.), such as batteries, D.C. power supplies or an AC-to-DC power converter. D.C wound field motors are constructed with brushes and a commutator, which add to the maintenance, limit the speed and usually reduce the life expectancy of brushed D.C. motors. A.C. induction motors do not use brushes; they are very rugged and have long life expectancies. The final basic difference is speed control. The speed of a D.C. motor is controlled by varying the armature winding’s current while the speed of an A.C. motor is controlled by varying the frequency, which is commonly done with an adjustable frequency drive control.

induksie motors is goedkoop en baie betroubaar. Maar nie so effektief in terme van energie gebruik nie. (Dis in die algemeen waar maar ook nie meer as jy na die tesla en die motors wat doel gerig gebou word vir EV nie.)

Meeste yskaste, hek motors en garage deure het almal induksie motors in. So die ups gaan nie so lekker saam et hulle werk nie.

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Fri May 29, 2015 11:19 am

soos jy sê, die speelveld het VERANDER in die laaste paar jaar.

Kyk gerus na die motor - http://www.alternagy.co.za/shop/grundfo ... panel-kit/" onclick="window.open(this.href);return false;

Hier het n motor met EEN inset punt. Maar jy kan KIES of jy AC of DC will invoer :shock2:

Die motor se beheerstelsel ontleed die invoer krag en die pomp werk. :cooldude:

So het Meinhard van Geyserwise nou n DC swembad pomp bekend gestel. Primer werk dit van PV panele af. Maar jy kan dan ook n groot transformator eenheid aanskaf sodat jy die pomp vanaf eskom kan laat loop.
https://www.youtube.com/playlist?list=P ... VDbj7-kEzB" onclick="window.open(this.href);return false;

vir die van ons in die industrie is dit baie interessante tye !! :subscribed:

User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10322
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Mon Jul 20, 2015 5:53 pm

Mecer kan nie voorbly om die goed te verskaf nie.

Ons het nou so paar van die 24 Volt, 2.4 Kva inverters ook gekry.
Hulle gaan vir R1950.00 elk.

Let net op, jy gaan 2x 12 volt batterye benodig.

SIen:
http://www.4x4direct.co.za/solar-power- ... p-1817.htm
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC. Rear diff-lock, Red Peppor Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Kirisun radio, West Coast Rust, Mikem Rear Suspension, Ball Joint Spacers in front, 25watt LED Spots

User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1391
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Thu Jul 23, 2015 8:50 am

pietpetoors wrote:Mecer kan nie voorbly om die goed te verskaf nie.

Ons het nou so paar van die 24 Volt, 2.4 Kva inverters ook gekry.
Hulle gaan vir R1950.00 elk.

Let net op, jy gaan 2x 12 volt batterye benodig.

SIen:
http://www.4x4direct.co.za/solar-power- ... p-1817.htm
Julle 24V inverters is ook nou klaar :lol:
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar

User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8280
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Thu Jul 23, 2015 5:03 pm

Hangover wrote:
pietpetoors wrote:Mecer kan nie voorbly om die goed te verskaf nie.

Ons het nou so paar van die 24 Volt, 2.4 Kva inverters ook gekry.
Hulle gaan vir R1950.00 elk.

Let net op, jy gaan 2x 12 volt batterye benodig.

SIen:
http://www.4x4direct.co.za/solar-power- ... p-1817.htm
Julle 24V inverters is ook nou klaar :lol:
dit het nie lank gevat nie ... :siffler:

en ek wou nog vir Oscar sê jy het weer stock .....

User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6601
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Thu Jul 23, 2015 5:23 pm

Aj nee kyk. Hulle vlieg. Ons kry maandag weer 10 kleintjies en more gaan daar nog 2 grotes wees. Ons het ook nou n 1kva pure sine. Sal vanaand op web sit.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6601
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Thu Jul 23, 2015 7:07 pm

Dis nie die regte prentjie nie,maar lyk amper so
http://www.4x4direct.co.za/solar-power- ... p-1533.htm
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1391
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Fri Jul 24, 2015 7:35 am

:cooldude: My pa het 6 x 170Ah batterye vir n moerse bargain gekry toe soek hy 3 inverters en dis nou net per toeval gewees dat ek gesien het 4x4 direct het 3...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar

Scott
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
Town: Benoni
Vehicle: Hilux SFA
Real Name: Rodney

Fri Jul 24, 2015 5:39 pm

I have 24v unit that runs tv and decoder and the fans only run when power is off and on initial charge but it dosent bother me just turn volume up.And surprising the unit cost R3k with two 105a deep cycle batterys in December last year now check the prices.

User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6601
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Fri Jul 24, 2015 6:16 pm

Hi STef.Julle sin is oppad. Ons het dit vandag gestuur.Hulle het vandag kom aflaai.
Moet byse ons het die 24volt getoets en hy is BAIE stiller as die 12volt.
Selfs die nuwe 12v klink stiller as die eerste lot.

Ons het nou weer n bietjie voorraad :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

Post Reply

Return to “4x4Direct”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users