Só stroom gesteelde voertuie oor grens

Have your Hilux just been stolen. Please report it here and let everybody help to keep an eye out for your Hilux.
Post Reply
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1245
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Wed Dec 17, 2014 2:27 pm

Ek het nou net die in die Beeld gesien

"Die jag is oop op 4x4-voertuie en bakkies – veral in Gauteng.

In die afgelope 11 dae is minstens 63 bakkies en 4x4-voertuie, meestal in dié provinsie, gesteel of gekaap in wat plaaslike polisiëringsmagte ’n “Hilux-fees” genoem het.


Polisiekorrupsie dra by daartoe dat gesteelde voertuie “soos water” deur die Lebombogrens tussen Mpumalanga en Mosambiek loop.

“Hier is net te veel gate,” het ’n lid van die weermag gesê.


Lede van die polisie se voertuigtak word R120 000 betaal om ’n vragmotor “veilig oor die grens te begelei” en R5 000 vir ’n motor, het twee onafhanklike bronne aan Beeld gesê."
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image

Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 706
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 3d4d Fortuner 4x4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Wed Dec 17, 2014 4:01 pm

Hulle noem dit ook die "Hilux Festive Season". Ek bêre maar my man en ry met die Merc rond, 45% kans minder dat hulle hom sal vat vergelykend met my Toyota.

User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1245
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Wed Dec 17, 2014 4:04 pm

En ek gaan met iJzer die naweek stad toe sal maar min rond ry
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image

User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 244
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Wed Dec 17, 2014 4:55 pm

Hello
Ek het Vaaltyn gekniehalter en toegesluit totdat dit veilig is vir n Hilux om wiele oppad te waag! In n kaping kan ek dalkies net terugskiet as ek die geleendheid kry.
Ek wil graag aan al die forummanne en hulle gesinne n baie geseende Kersfees en voorspoedige 2015 toe wens.Bestuur veilig geniet die vakansie en kom uitgerus tuis.
Groete Hansman&Vaaltyn

User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1391
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Thu Dec 18, 2014 7:21 am

As jy weet dit kom kan jy mos reg wees en eerste skiet... Ek en my CZ is deesdae te goeie pelle vir gemak... Hoe waag mens sonder die ding rondry...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar

User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2054
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Thu Dec 18, 2014 6:35 pm

Die probleem is dat mens dit nie sien kom nie. As die outjies ervare is sal hulle jou omkant vang.
Ek het n 9mm koeelgat deur my kakebeen en nek om dit te bewys.....en iemand daar buite loop nou rond met my 357 magnum wat ek nie vinnig genoeg kon "draw" nie.......
Ek was paraat, maar mens kan nie soos n tv cop permanent met jou wapen in jou hand loop nie.

Ek was in 2002 oppad na my voetuig toe toe 3 jong manne skielik agter n hokkie uit dop.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028

Post Reply

Return to “Stolen Hiluxes”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users