Goeiedag,
Is daar dalk 'n moontlikheid vir 'n sleepwa afdeling onder die secondhand corner?
Ek het al 'n paar goed suksesvol gekoop en verkoop deur die forum. 'n Man weet net nie onder watter afdeling om 'n sleepwa te soek nie..
Baie dankie vir 'n skitterende forum.
Sleepwa Afdeling
Re: Sleepwa Afdeling
Frederick, vir nou kan dit hier gevind word:
viewforum.php?f=133" onclick="window.open(this.href);return false;
Anything else for sale!
Ek dink nie dit sal 'n groot probleem wees on 'n ekstra afdeling in te sit nie!
Goeie voorstel

Sien.....request granted
viewforum.php?f=7" onclick="window.open(this.href);return false;
Dankie Pieter
viewforum.php?f=7" onclick="window.open(this.href);return false;
Dankie Pieter
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Sleepwa Afdeling
Baie dankie