Page 1 of 1

live chat

Posted: Wed Oct 03, 2012 8:48 pm
by VETTIE
Is daar nie dalk n manier wat jul n lewende gesels ietsie op die forum kan sit, waar almal wat aan lyn is met mekaar kan gesels en resepte uitruil soos bullbar en uie bredie, rocksliders en spenasie slaai blablabla.

soms wil mens net met ander gesels en sommer dadelik hul antwoorde kry

Re: live chat

Posted: Thu Oct 04, 2012 7:20 am
by Gideonvanzyl
Dis n goeie idee Riaan. Ek dink ons sal skype moet aanwend vir dit. Ek dink nie dit kan in die forum ingebou word nie.

Wat sĂȘ die slim mense?

Re: live chat

Posted: Thu Oct 04, 2012 7:28 am
by CasKru
Maar ons het mos daai funksie... hier chat ek nou al te lekker met julle... hehe.

Ons het al die saak op 'n vorige geleentheid bespreek en ek kan nou nie alles onthou wat daar gese is nie maar dit het daarop neer gekom dat die ouens nie wou gehad het ons moet dit doen nie.

In die opsig van die forum sagteware is daar nie 'n "chat" room nie

Re: live chat

Posted: Thu Oct 04, 2012 4:59 pm
by ChrisF
die VOORDEEL van die forum is dat die van ons wat werk in die dag kan dan later daai "resepte" kom lees ... :)


nee wat, DIE resep WERK. los hom asseblief net so.

Re: live chat

Posted: Thu Oct 04, 2012 5:25 pm
by LoneRanger
Most of us have an google account - just use google chat - all you need is the other persons email addy in you gmail and bob's your uncle - you can see when they are online or off

and it's free :boss:

Re: live chat

Posted: Thu Oct 04, 2012 5:54 pm
by Hi-Hilux
ChrisF wrote:die VOORDEEL van die forum is dat die van ons wat werk in die dag kan dan later daai "resepte" kom lees ... :)


nee wat, DIE resep WERK. los hom asseblief net so.
+1 :thumbup: