2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Your view on different camping gear, off-road trailers and nice non-electronic gadgets
Post Reply
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Bester »

Buiten dat die 2010 bietjie groter is en 'n add-a-room kan vat, is daar enige ander groot verskille tussen die twee? Is daar iemand wat die tente ken en kan raad gee? Ek kan 'n 2de handse 2009 kry.
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Niel »

Die tent (gedeelte wat op die vloer staan is groter 5 of 10 cm en die dak is meer skuins waar die add a room aan kom. Die 2010 model kan jy regop staan aan die add a room kant so dit is n groot plus -d ie 2009 model kon jy nie. Die kombuis awning is ook groter en is nou 1.5 m en nie meer 1.3 m soos op die 2009 modelle nie. O ja en die prys verskil is die ander ding. Ek praat nou onder korreksie maar die vents mag dalk ook groter wees. Ek het na Bushwakka, Echo en Concorour(echo maak mos hulle tente) en n paar ander gekyk maar volgens my is die howling moon die beter opsie met zips en meer awning vir min of meer dieselfde prys.

As jy sou belangstel in n 2009 model second hand kyk gerus hier - dit het kante en grondseile by en is in uitstekende kondisie http://capetown.gumtree.co.za/c-Stuff-f ... Z230369926" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek is in die process om n 2010 model te bestel.

Terloops ons was 3 ouens wat gestaan en kyk het hoe hulle hom opslaan add aroom en kante en al en dit het so 25 min geneem. Ons al 3 was van dieselfde opinie terloops die nuwe eienaar het ook so gedink. Hoop dit help.
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Bester »

Hi Niel, is dit jou tent? Hoekom het jy op die 2010 besluit? Is die ekstra spasie regtig die moeite werd?
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Niel »

Bester wrote:Hi Niel, is dit jou tent?
Nee, die eienaar se naam is Danie en ek het gaan kyk oordat hy gese het dit was n nuwe tent - onthou die nuwe model tent is net van Dec 2010 af beskikbaar. Maar dis n uitstekende kope want dit het die sykante by vir die prys en dan ook van die groen gaatjie grondsyle by.
Bester wrote:Hoekom het jy op die 2010 besluit?
Dit is n persoonlike ding maar die hoof rede is die verbeterde dak op die grond deel van die tent want jy kan regop staan (my irritasie vlakke sou erenstig getoets geword het) daar is die groter awnings wat beter skaduwee gee veral aan die kombuiskant.Die grondsyl kan af zip en die ventelasie is beter in die nuwe tent. Sal sien of ek picsw kan kry wat die verskil aandui. Die effe groter spasie is ook nice en maak die verskil dat jy verby skuur teen iemand wat onder slaap en gemaklik kan verby beweeg. Die verskil in prys is so R 2000 as ek reg onthou.
Bester wrote:Is die ekstra spasie regtig die moeite werd
Weereens is dit seker n persoonlike ding maar vir die prysverskil sou ek se ja maar dis net ek.

As jy meer wil gesels laat gerus weet dan PM ek my nommer.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Niel »

http://www.howlingmoon.co.za/RoofTrailer.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Attachments
2010 tent
2010 tent
DSC04890[1].jpg (7.73 KiB) Viewed 4336 times
2010 tent
2010 tent
TrailerTent2010Footprint[1].jpg (13.13 KiB) Viewed 4336 times
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Niel »

2009 tent
Attachments
627818116_65bc534a51[1].jpg
627818116_65bc534a51[1].jpg (127.99 KiB) Viewed 4335 times
2009 tent
2009 tent
RoofTrailerPlanLG[1].jpg (12.42 KiB) Viewed 4335 times
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Bester »

Dankie vir die inligting Niel, stuur asb vir my jou nommer dat ek jou kan kontak.
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Niel »

Nommer ge-pm
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Bester »

Opted to go for the 2010 model and had it fitted last week - very happy. Will be testing it next weekend :yahoo:
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Niel »

Sit vir ons baie fotos op asb
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by blom »

niel
ek beloer ook nou die tente so mop die "web"
hoe hou die howling moon ?
die prys is egter heelwat meer as die tentco en dies meer
(ek het nog net gesurf nie self gaan kyk nie)
blomm
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Niel »

Blom, ek is baie happy (so ook 3 ander wat ek ken wat dieselfde tyd gekoop het) met die tent en my opinie is reeds gegee hoe ek by Howling moon uitgekom het. Ek het nou al 4 trippies gedoen en van 45 grade tot koel en met matige wind in die reen en ek moet se dat die tent alles baie goed hanteer het. Ek het die awning, add a room en die kante gevat - nog net nie die kante gebruik nie - nog nie lank genoeg gestaan om dit te gebruik nie - naweek trips sover.

Daar is n issue wat ek moet noem en sal ook later pics laai om te wys(niks ernstig nie). As die awning aan die hooftent gerits word lyk dit of die tens pap hang bokant die kombuis kant van die trailer (ek verwys nou na die echo trailer setup) die 4 van ons wat die tente gekoop het het almal dieslfde issue waargeneem en die vervaardiger weet daarvan. Dit pla my glad nie maar dis die enigste issue na die koop wat ek opgetel het. Die ventelasie is goed al staan jy in direkte son. Laat weet dan stuur ek meer fotos - laat weet gerus as jy nog vrae het.

As ek weer moet koop sal ek op dieselfde tent besluit (die 2010 tent).
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Niel »

Ek moet net se dat die grond ook nie baie gelyk was nie (daar was n skerp slope van voor na agter) en dus is die geval erger as wat dit normaalweg is maar dis al pics wat ek het om die probleem te wys.
Attachments
071.JPG
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Niel »

onthou die grond was ongely so die is erger as wat dit gewoonlik is.

Sal soek vir nog pics op meer gelyk grond
Attachments
069 [640x480 v1].JPG
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Bester »

Myne doen dieselfde maar dit pla nie funksioneel nie, net esteties. Weet nie of ek my verbeel nie, maar ek dink dit is beter om eers die tent op te slaan en dan die afdak vas te sit. As ek weer moet kies tussen die tente wat verlede jaar beskikbaar was, bly ek by die Howling Moon.
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: 2009 vs 2010 Howling Moon Trailer Tent

Post by Polarbear2008 »

Is dit net ek of het die Howling Moon tent ontsettend baie pale? Ek weet my Echo tent is nog van die waar die gronttent se sykant skuins is, maar selfs met die l-afdak aan is daar nogsteeds nie naastenby soveel pale en toue nie. (8 pale in totaal, waarvan 2 die sykant van die gronttent se afdak regophou...
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Post Reply

Return to “Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets”