330W inverter

Your view on different camping gear, off-road trailers and nice non-electronic gadgets
Post Reply
User avatar
hoennerlouw
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 40
Joined: Tue Jan 22, 2008 10:27 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1988 FJ62 Land Cruiser 4.0 (3F)
Real Name: Pieter
Location: Kempton Park, Gauteng

330W inverter

Post by hoennerlouw »

I have a 330W inverter that runs off a 12V car battery and delivers 220V output. The rating for continuous load is 330W and maximum load 600W.

Obviously I wouldn't try to drive kettles or air con units with it but for say, charging all my camera, PDA, laptop etc. batteries overnight, is there a way to know how long it will take to drain my car's battery?

Basically what I want to know is, can I charge all these batteries overnight and still be able to drive my car the following morning?

Thanks
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: 330W inverter

Post by cprinsloo »

Hi Pieter,

Jy kan op twee maniere kyk of dit gaan werK;

1) Doen lang vervelige berekeninge, wat dalk nie heeltemal reg sal wees nie.
2) Maak al jou batterye wat jy wil laai pap, hak alles gelyktydig aan die inverter, as alles klaar gelaai is kyk of jou battery nog die engine kan swaai, indien nie, kry 'n groter battery, of belé in 'n tweede battery.

Deesdae is daar so baie batterye wat gelaai moet word, dit maak die koste van 'n tweede battery die geld werd.

Cheers,

Chris
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 322
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Re: 330W inverter

Post by Knersus »

Pieter as jy regtig wil weet of jou battery genoeg krag sal he die volgende dag stel ek ook voor jy doen wat Chris jou aanbeveel. Aan die ander kant koppel alles op en toets die hoeveelheid amps wat jy trek dan kan jy ook 'n goeie aanleiding kry hoeveel krag jy gebruik. In my opinie dink ek jy sal egter kan alles laai en nog die enjin swaai die volgende dag maar jy sal dit moet toets om seker te maak.
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
Post Reply

Return to “Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets”