Howling Moon 3x3 dome tent and extension Price???

Your view on different camping gear, off-road trailers and nice non-electronic gadgets
Post Reply
User avatar
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 863
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Fri Sep 09, 2011 12:04 pm

Manne wat sal 'n realisitese prys wees op 'n 2de handse Howling Moon 3x3 dome tent (1keer gebruik) met die extension saam(Nog nooit gebruik)

Myne mag dalk binnekort te koop wees het die tent self net 1 keer gebruik op my trippie nou einde Augustus en die extension is nog nooit gebruik nie.Tent is nog soos nuut het 4 aande in hom geslaap.
Sien fotos van hoe tent lyk.
safaridome1.jpg
safaridome1.jpg (16.64 KiB) Viewed 1156 times
safaridome2.jpg
safaridome2.jpg (18.08 KiB) Viewed 1156 times
Enige advies sal wardeer word.

Groete

Marius
Image

OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Fri Sep 09, 2011 12:13 pm

Marius, wat het dit nuut gekos? Apart en sal jy apart verkoop?

User avatar
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 863
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Fri Sep 09, 2011 12:18 pm

OOOOMS wrote:Marius, wat het dit nuut gekos? Apart en sal jy apart verkoop?
Jong ek kan nie mooi onthou nie sal eers die kwitansie moet soek,Ek sal verkies om als as een paket te verkoop anders sit ek op die ou einde dalk met die extension deel wat niemand wil koop nie en die extension deel is ook eintlik useless sonder die tent so verkieslik als saam verkoop.

Ek dink ek het om en by R7-8k vir als betaal mag dalk meer of minder wees sal net kyk of ek die kwitansie kan opspoor en dit bevestig.Ek dink ook die tent mag ook nogsteeds sy warrantee ook nog hê ek het hom nog glad nie lank nie dink omtrent 7 maande ek het dit als gekoop vir die trip wat ek laas maand gedoen het.
Image

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5044
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Fri Sep 09, 2011 1:26 pm

PM my asjy wil verkoop
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

User avatar
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 863
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Fri Sep 09, 2011 1:40 pm

Thabogrobler wrote:PM my asjy wil verkoop
Die verkoop hang maar af van die offer,as ek 'n redelike offer kry waai die tent mar as ek nie 'n redelike offer kry nie hou ek hom.
Pm my maar as jy belangstel in die tent.
Image

User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3902
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Parys
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X45
Location: Free State
Contact:

Fri Sep 09, 2011 2:38 pm

Marius,

As ek so moet vinnig se sal ek se jy behoort daai tent en exttension vir so +/- 5000-00 te kan verkoop. Het gesien dit is waarvoor baie geadverteer word, so ek sal aanneem dit is die going rate.
Johan Marais

User avatar
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 863
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Fri Sep 09, 2011 2:40 pm

JohanM wrote:Marius,

As ek so moet vinnig se sal ek se jy behoort daai tent en exttension vir so +/- 5000-00 te kan verkoop. Het gesien dit is waarvoor baie geadverteer word, so ek sal aanneem dit is die going rate.
Dankie Johan,Sal net eers die kwitansies soek en kyk waarvoor ek hom gekoop het,ek het wel die gesien vir so om en by 5k maar hulle is net die dome ek wil myne met sy extension saam verkoop so as ek nou duimsuig en 'n kans vat behoort ek seker te kan adverteer vir so R6k?
Image

User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6599
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Fri Sep 09, 2011 4:14 pm

Ek het die op gomboom gesien vir R5800
http://capetown-westerncape.gumtree.co. ... Z311812381
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"

Post Reply

Return to “Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users