Wats die gevoel oor Snowmaster
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Wats die gevoel oor Snowmaster
Hi mense,
Wil graag uitvind wat jul manne/maninne dink van Snowmaster se produkte. Is opsoek na 'n 74 lt vrieskas/yskas kombinasie, met dubbel deur. Die goedkoopste Luna wat ek kon kry, prys R 12 000.00. Sien toe die naweek by Huntex die Snowmaster 70 lt vir R6500.00.
Hoe vergelyk die Snowmaster met die Luna ?
Wil graag uitvind wat jul manne/maninne dink van Snowmaster se produkte. Is opsoek na 'n 74 lt vrieskas/yskas kombinasie, met dubbel deur. Die goedkoopste Luna wat ek kon kry, prys R 12 000.00. Sien toe die naweek by Huntex die Snowmaster 70 lt vir R6500.00.
Hoe vergelyk die Snowmaster met die Luna ?
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Stephan, ek het al 5 jaar my 95L Snowmaster en baie gelukkig met hom, nie 'n dag se probleem nie
Hy is permanent in my lorrie en werk 100%, goeie waarde vir geld imo :wink2:
Hy is permanent in my lorrie en werk 100%, goeie waarde vir geld imo :wink2:
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Weet nie wat sy normale prys gewoonlik is nie, maar die ou was bereid om my tot einde Mei tyd te gee. Klink na nie 'n te slegte deal nie. Kry nog die cover ook saam. Blykbaar wil hulle die goed bietjie beter bemark.
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Hulle hettie pyne nie, goeie koopstephanvaneeden wrote:Weet nie wat sy normale prys gewoonlik is nie, maar die ou was bereid om my tot einde Mei tyd te gee. Klink na nie 'n te slegte deal nie. Kry nog die cover ook saam. Blykbaar wil hulle die goed bietjie beter bemark.
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Ek vat jou woord. Gaan maar die een koop.
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Kry maar ander se opinies ook, maar vir daai prysstephanvaneeden wrote:Ek vat jou woord. Gaan maar die een koop.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Het nie self n SM nie maar ek hoor hulle naverkoopdiens is baie goed
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Dankie Mark, Neil
- Shimano
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 286
- Joined: Fri Jun 13, 2008 12:31 pm
- Town: Strand Cape Town
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
- Real Name: Wynand
- Club VHF Licence: HC125
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Stephan,
Kyk ook na die artikel in die Weg tydskrif omtrent ys/fries kaste. Hulle is almal goed party beter as ander maar nog steeds goed.
Kyk ook na die artikel in die Weg tydskrif omtrent ys/fries kaste. Hulle is almal goed party beter as ander maar nog steeds goed.
Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Stephan praat met Shaun by SnoMaster self en hulle naverkope diens is baie goed.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Het n 60l , het dit al 4 terug gevat omdat dit afskakel sodra die volts 14.2 bereik (ctek 250 s charger op die aux battery), die plaaslike outjie kry dit nie reg nie, steeds onder waarborg. So ek wag in spanning wat nou gaan gebeur.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- Hou da nou da
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Fri Jun 04, 2010 9:08 pm
- Town: Groblersdal
- Vehicle: d4d d/c 4x4, alu canopy, rooftop tent, bf goodrich bande, escape gear seatcovers,daulbattery met c-tek
- Real Name: Frans
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Ek het self n dubbel deur ys/vriekas model en is baie gelukkig met hom nog niks probleme nie. My gevoel jy kan hom maar koop.
Met 'n MIELIE van 'n Hilux....!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Hi Johan e-mail SnoMaster in Jhb.
- FJCruiser-ZN
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 458
- Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
- Town: Durban
- Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
- Real Name: Tony
- Club VHF Licence: X224
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
I don't think any freezer that runs with a danfoss compressor can be all that bad. I went for the National Luna because of their after sales service. The key to good refrigeration is insulation and a good seal.
T
T
If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
- Jaco Versfeld
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 803
- Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
- Town: Western Cape
- Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: X69
- Location: Fairland
- Contact:
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
I stand to be corrected, but I do not think the Snowmaster fridges use a Danfoss compressor. I know the Campmaster fridges do, though.
Legend35-ZN wrote:I don't think any freezer that runs with a danfoss compressor can be all that bad. I went for the National Luna because of their after sales service. The key to good refrigeration is insulation and a good seal.
T
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
jaco have a look here - seems they do run Danfoss
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12692
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
As far as I know they run a Chinese variant of the Danfoss - or used to. But their back-up service has been rated as excellent!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Where....Niel wrote:jaco have a look here - seems they do run Danfoss
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Bulletjie-3 wrote:Hi Johan e-mail SnoMaster in Jhb.
Done that also, if no joy this week I will take to someone to just fit a diode that will drop the volts to just below 14v , and get a more informed fridge mechanic in future.
As ek weer moet koop dink ek dit sal n Campmaster wees, goeie prys, danfoss kompressor and lyk my beter krag verbruik. Daai 66watt chinese kompressor is maar swaar op die battery.
.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Snowmaster gebruik wel die Danfross, 55 watt kompressor. Die kompressor het ook 'n 3 jaar waarborg net soos die ander make. Ek is opsoek na 'n 70 lt dubbeldeur so die beskikbaarheid was slegs, Luna en Snowmaster. Het op 'n stadium na Campmaster gekyk, maar was nie baie tevrede nie, aangesien die wat daar by Makro was nie van goeie kwaliteit was nie ( deure wat skeuf sit ). Moenie verkeerd verstaan nie, ek het niks teen Campmaster nie. Ek het 'n Campmaster 220v, ongeveer 40 lt vrieskassie, wat al deur rowwe hengel trips was, met geen probleme nie. Vries gelooflik vinnig. Dis eintlik waar die probleem begin het. Die een kan glad nie as 'n yskas geklas word nie.
Wat ek gehoor het is Snowmaster se diens baie goed, almal wat probleme ondervind het is in 'n kort tydperk uitgesort.
Vir die prys van die Luna kan ek 2 Snowmasters koop.
Ek het alles opgelees oor die yskaste en na my mening val Snowmaster in dieselfde klas as die top verkopers.( het alles in wat in die ander make is ) Wat ek wel nie baie goed bestudeer het nie was Snowmaster se isolasie. Het vandag 'n afspraak by Shane om meer daaroor uit te vind.
Moet sê, ek sien my kla met die Snowmaster toer.
Wat ek gehoor het is Snowmaster se diens baie goed, almal wat probleme ondervind het is in 'n kort tydperk uitgesort.
Vir die prys van die Luna kan ek 2 Snowmasters koop.
Ek het alles opgelees oor die yskaste en na my mening val Snowmaster in dieselfde klas as die top verkopers.( het alles in wat in die ander make is ) Wat ek wel nie baie goed bestudeer het nie was Snowmaster se isolasie. Het vandag 'n afspraak by Shane om meer daaroor uit te vind.
Moet sê, ek sien my kla met die Snowmaster toer.
-
- High Range 4WD
- Posts: 99
- Joined: Mon Oct 18, 2010 2:14 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Toyota Hilux 2700i DC 4x4, Toyota Hilux 3.0D4D 4x4 Auto
- Real Name: Louis
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Stephan, my SnowMaster het al seker so 15000km saam gery in 5 jaar, agter in die bakkie of in die trailer, oor rowwe paaie, altyd aan, en ek het nog nie 'n dag se moeilikheid met hom gehad nie. Ek sal hulle aanbeveel.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Volgens die Weg artikel kry jy die Snowmaster met die Chinese kompressor en sommiges met die Danfoss :wth:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Hulle kom almal van China af china self die NL yskastegeorge wrote:Volgens die Weg artikel kry jy die Snowmaster met die Chinese kompressor en sommiges met die Danfoss :wth:
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
OOOOMS wrote:Niel wrote:
jaco have a look here - seems they do run Danfoss
Where....
http://www.snomaster.co.za/fridges-freezers.php" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
FanksNiel wrote:OOOOMS wrote:Niel wrote:
jaco have a look here - seems they do run Danfoss
Where....
http://www.snomaster.co.za/fridges-freezers.php" onclick="window.open(this.href);return false;
- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Het die Snowmaster gekoop. Johan, Warren reken jy kan hom skakel as jy nie reeds het nie. Die probleem was glo met die termostaat. Waneer die volts bo 12v gaan, verstaan die yskas hy moet oorgaan op 220v, as dit dan nie gekoppel is op 220v, sit hy af. Die termostaat word blykbaar net vervang met die nuwer een.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Dankie, dis wat Warren vir my ook gese het, en hy het een gestuur maar die plaaslike outjie se dit werk nie.
Ek modify die %$##%^ ding nou en kry klaar. :evil:
Ek modify die %$##%^ ding nou en kry klaar. :evil:
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Stephan watter grootte het jy toe gekoop en watter prys ?
Johan ek moet more met Warren praat - sal jou geval met hom opvat.
Johan ek moet more met Warren praat - sal jou geval met hom opvat.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
n 16F80M diode op die + kant van die 12v kabel gesit en nou loop die yskas.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
-
- High Range 4WD
- Posts: 52
- Joined: Sun Oct 10, 2010 8:21 pm
- Town: Vaal Traingle
- Vehicle: '95 SFA Hilux DC, 7MGE, 33" bf muds, rear locker, longrange tanks, outback roofracks, arb bullbar, ipf lights, warn winch, old man emu suspension, dual battery, just solar's solar panels
- Real Name: Dawie
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Ry nou al amper 4 jaar met snomasters het een van die nuwe 40lt expedition series. Uiters goed! Het heel aan die begin probleme gehad met die eerste 40lt, Shaun het ons oor die foon gehelp om die controller te bypass sodat ons vleis darem gevries kan bly. En toe die yskas reggemaak na die tyd alles op sy koste. Die insulasie op die SM is goed en geen probleme met die kompressor. Dit is we'll waar dat die komp 'n chinese kopie is. Maar wie maak beter kopies as hulle. Pm my gerus as iemand belangstel aan SM yskaste.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
- Real Name: Morne
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Stefan koop vir jou nie nuutste Weg Ry , daar doen hulle n vergelyking met al die yskaste op die mark.stephanvaneeden wrote:Hi mense,
Wil graag uitvind wat jul manne/maninne dink van Snowmaster se produkte. Is opsoek na 'n 74 lt vrieskas/yskas kombinasie, met dubbel deur. Die goedkoopste Luna wat ek kon kry, prys R 12 000.00. Sien toe die naweek by Huntex die Snowmaster 70 lt vir R6500.00.
Hoe vergelyk die Snowmaster met die Luna ?
- theunis
- High Range 2WD
- Posts: 12
- Joined: Wed Jan 28, 2009 9:29 pm
- Town: Little Falls
- Vehicle: 1988 hilux 4x4
- Real Name: Theunis
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Hi Stephan
Ek besit al die laaste 6 jaar of so n NL 40 Lt, Het Desember nog n 40lt SM gekoop en altwee op n 3000 KM trippie KZN toe gevat, Altwee het goed gewerk die NL en die SM was permanent agter in die kappie met temp tussen 30 en 35 grade. Ek het nie n extra battery nie en het nooit n probleem gehad om te start in die oggende nie. Die isolasie volgens my is baie goed en die krag verbruik op my 40 lt SM is baie min. Weet nie wat jou groot yskas gaan doen met die krag nie sal maar moet wag en sien. Dink jy het n goeie yskas gekoop geniet hom
Ek besit al die laaste 6 jaar of so n NL 40 Lt, Het Desember nog n 40lt SM gekoop en altwee op n 3000 KM trippie KZN toe gevat, Altwee het goed gewerk die NL en die SM was permanent agter in die kappie met temp tussen 30 en 35 grade. Ek het nie n extra battery nie en het nooit n probleem gehad om te start in die oggende nie. Die isolasie volgens my is baie goed en die krag verbruik op my 40 lt SM is baie min. Weet nie wat jou groot yskas gaan doen met die krag nie sal maar moet wag en sien. Dink jy het n goeie yskas gekoop geniet hom
Sjee hom gas !!!