Jerry cans

Your view on different camping gear, off-road trailers and nice non-electronic gadgets
Post Reply
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Jerry cans

Post by NathanX4 »

Ek week nie of ek by die regte plek is nie. Maar ek sien checkers het jerry cans vir R130. Wat sal die kwaliteit wees want yster is wel yster, dalk die dukte?
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Jerry cans

Post by Gideonvanzyl »

Ek het gekyk na hulle en dink dis n swak kwaliteit. Almal op die rak het probleme gehad en nie een kon behoorlik toemaak nie. Ek het maar by Marko een gaan koop so 'n ruk terug, dink ek het R239 of R249 betaal vir een en R99 vir die tuit wat jy op die kan moet sit om die brandstof in die tenk te kry.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Jerry cans

Post by NathanX4 »

Ek het so gedink maar was nie seker nie.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Jerry cans

Post by OOOOMS »

Die genuine 'jerry can' het 'n serial tiepe nommer op die middelste handvatsel :thumbup:
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: Jerry cans

Post by Royco »

So dis die nommer wat R120 wert is! :shock2:
Thanks Mark, ek het dit nie geweet nie. :thumbup:
Maar behalve die nommer en prys, wat is die verskil? Is dit net die kwaliteit?
Image Image Image Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Jerry cans

Post by OOOOMS »

Royco wrote:So dis die nommer wat R120 wert is! :shock2:
Thanks Mark, ek het dit nie geweet nie. :thumbup:
Maar behalve die nommer en prys, wat is die verskil? Is dit net die kwaliteit?
Ja dis 'no name' is beslis swakker, seel nie goed nie, roes maklik en materiaal is dun!
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: Jerry cans

Post by Toerboer »

Ek het van die Jerry kanne so 3jaar terug gekoop en het nog geen probleme met hulle gehad nie.Ek het net seker gemaak hulle seel mooi in die winkel en 3jaar later vervoer ek my petrol en diesel sonder moelikheid of lekasies.Ek het net die kanne in die winkel oopgemaak,hulle is half onder druk en skiet as jy dit oopmaak,daardie een sal nie lek nie.

Ek het verstaan daar is net 2 fabrieke in die Werld wat jerry kanne maak en die kom van een van hulle af.Ja hulle staal is dunner,maar die dukker een roes maar net so gou,pas hulle net op en jy gaan goeie waarde uit hulle kry.
Post Reply

Return to “Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets”