Goeie middag Vriende
Ons het gekamp by 'n lekker visvang plek en die eerste aand van ons kamp kry ons 'n verrasing wat nie lekker was om te beleef.Die kampeer area se elektristeits toevoer het gevaal met vonke en abnormale goeters wat my 80 l National luna en my power supply in my kampwa se sekerings laat gaan het.
Die volgende oggend is die neutrale toevoerdraad van die kampeer area herstel ,ek het die sekering op by vrieskas en die power supply geruil maar die vrieskas het weer die sekering geblaas.Ek het egter uitgevind dat die vrieskas 'n 3.15 amp time delay vat wat ek nie gehad het op intesit nie,kan dit die probleem wees of het ek moonlik groter probleme?
National luna
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12692
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: National luna
Bigger problems, I would guess. If the Camp Site neutral fell away, there would be 380v between phases.
Sekering=? Fuse? Most fuses are slow-blow, you need to spec the fast blow fuses.
-F_D
Sekering=? Fuse? Most fuses are slow-blow, you need to spec the fast blow fuses.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage