Page 1 of 1

Cargo track

Posted: Wed Oct 23, 2013 7:54 pm
by Masekind
Waar en hoe is die beste plek om cargo tracks agter op die bak te sit?

Sent from my SGP321 using Tapatalk 4

Re: Cargo track

Posted: Wed Oct 23, 2013 9:18 pm
by Thunder02
I find running two tracks on the bottom and one on each side works best.Gives you plenty of strap down options.

Re: Cargo track

Posted: Thu Oct 24, 2013 5:52 am
by Pjjvdm
Neil, how do you secure the tracks to the loadbin?

Re: Cargo track

Posted: Thu Oct 24, 2013 6:49 am
by Thunder02
I've used stainless CSK capscrews,M6 works well.You have to mark out first in the load bin and then climb underneath to make sure you don't drill into any obstructions.

Re: Cargo track

Posted: Thu Oct 24, 2013 7:14 am
by Masekind
Dankie het nooit aan dit gedink nie.
Net 1 vraag gaan daar nie baie stof en goed in die rails pak, my bakkie werk ook?

Re: Cargo track

Posted: Thu Oct 24, 2013 8:32 pm
by Haboob
Net 1 vraag gaan daar nie baie stof en goed in die rails pak, my bakkie werk ook

Water werk goed om van die stof ontlae te raak :lmao: :lmao: :lmao: :blackeye: :surrender:

Re: Cargo track

Posted: Fri Oct 25, 2013 7:08 am
by Masekind
Haboob wrote:Net 1 vraag gaan daar nie baie stof en goed in die rails pak, my bakkie werk ook

Water werk goed om van die stof ontlae te raak :lmao: :lmao: :lmao: :blackeye: :surrender:
Met seep ja lol

As ek drawers in sit sal hulle nie veel van hulp wees as ek hulle op die vloer sit nie?