Page 1 of 1

Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 9:52 am
by oxydog
A friend of mine has a 2003 Mazda Drifter Double Cab (2X4), on which he would like to mount a rooftop tent. Who would be able to do such fitments? (He lives in Randfontein, but anywhere in Jhb, Krugersdorp or Pretoria will do).

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 10:05 am
by Toppie4x4
Please send me a picture of the DC showing the roof? Thanks Andre

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 10:19 am
by oxydog
Thanks Andre, I'll ask him to get me one and post it tomorrow!

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 10:53 am
by Toppie4x4
Ek dink die dak lyk so. Dan is dit dieselfde as die installasie op my Hilux.

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 11:14 am
by oxydog
Ek vermoed ook dis hoe hy lyk, sal die ou netnou vra as hy terug is van die kliƫnt af. Kan jy iemand aanbeveel?

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 1:34 pm
by oxydog
Bevestig dit is hoe die dak lyk. Wie kontak ek?

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 1:39 pm
by Toppie4x4
Die twee rails wat op is kan by Hannibal gekry word, dink hulle is in die kaap en dit word per meter gekoop saam met die rubber om te seel. Dit is maklik om op te sit, ek sal dit vir hom doen. Daar word gate in die dak geboor.
Dan kan hy baie tipe brackets kry wat die tent mee vasgesit word op die rail. Daar kan ek ook help. Ek sal later n foto plaas van my hilux se rails. Groete Andre

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 1:49 pm
by Toppie4x4
Hi hier is die fotos, hoop dit maak sin. Die rails is permanent en die boute wat ek gebruik het ek van stainless steel gemaak met die square base. Soos jy kan sien is dit verstelbaar.

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 2:07 pm
by Toppie4x4
Hannibal se info, nie seker of hulle n tak in Gauteng het nie.

Address: Unit 1
62 Bofor Circle Epping 2
Cape Town
South Africa

Telephone: +27 21 534 9050
Fax: +27 21 534 9053
email: info@hannibal.co.za

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 2:14 pm
by oxydog
Sjoe, dankie vir al jou moeite! Ek gee dit so vir hom deur, dan sal hy jou seker kontak (pm dalk vir my jou selnommer).

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 2:29 pm
by Toppie4x4
076 sewe 9 3 0 sewe 68 :thumbup:

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 2:53 pm
by oxydog
Baie dankie, ek het dit vir hom deurgegee. Sal laat weet of hy reggekom het.

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 3:09 pm
by oxydog
Reggekom, Hannibal verskaf aan Voetspore (Woodlands), so mens kan dit daar in die hande kry. Nogmaals baie dankie.

Re: Rooftop tent mounting

Posted: Wed Jan 15, 2014 4:26 pm
by Toppie4x4
Dit is n plesier, nou weet ek ook waar om dit plaaslik te kry. :thumbup: