PVC seil/canvas

Your view on different camping gear, off-road trailers and nice non-electronic gadgets
Post Reply
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 148
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux Xtracab 3.0 D-4D 4x4 2014
Real Name: Vian

Mon Sep 19, 2016 5:51 pm

Naand se

Ek het n echo roof top tent wat se cover seiltjie seer gekry het. Inplaas van om die skeure te laat reg maak wil ek graag sommer n nuwe een laat maak met n paar veranderinge om kamp net bietjie te vergemaklik.

Weet enige iemand van ouens in Pretoria wat my sal kan help.

Ek sal verkieslik weer die selfde pvc tipe cover wil laat maak soos wat hy standaard van echo af kom.
Adventure is respectfully looking for trouble :D:
The problem is not the problem, the problem is your attitude towards the problem

Post Reply

Return to “Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users