WEACO FRIDGE
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Mon Nov 17, 2008 1:42 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.4petrol dc hilux 4x4
- Real Name: reynhard
WEACO FRIDGE
Hi manne
Ek kan n 52L weaco 12/220v yskassie kry vir so R3000 is dit n goeie prys of nie!die yskas is nog min gebruik hy moet dit verkoop weens finansiele redes. :D
Ek kan n 52L weaco 12/220v yskassie kry vir so R3000 is dit n goeie prys of nie!die yskas is nog min gebruik hy moet dit verkoop weens finansiele redes. :D
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: WEACO FRIDGE
Vossie ek sal eers by outdoor whorehouse gaan kyk. Hulle verkoop Waeco's
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: WEACO FRIDGE
I think is is a good price, I could not get a 52 L
Waeco CF50 (Digital) Fridge/Freezer
Waeco CF50 (Digital) Fridge/Freezer, 49 litre capacity with Danfoss Compressor
Fridges and Freezers R 6,499.95
Waeco CF50 (Digital) Fridge/Freezer
Waeco CF50 (Digital) Fridge/Freezer, 49 litre capacity with Danfoss Compressor
Fridges and Freezers R 6,499.95
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: WEACO FRIDGE
Waeco fridges are proving to become popular and also is good value for money. I think if I had the cash on me i would be going for a option like that if it was offered to me.
Johan Marais
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: WEACO FRIDGE
Vossie ek dink die ouens is pretty much eenparig hierso. Ek stem saam teen daai prys is dit nie 'n slegte kopie nie.. go for it...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Mon Nov 17, 2008 1:42 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.4petrol dc hilux 4x4
- Real Name: reynhard
Re: WEACO FRIDGE
Dankie ek dink ook die prys is goed
- Scooter
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1283
- Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
- Town: JHB
- Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
- Real Name: Scott
- Location: Strubens Valley
Re: WEACO FRIDGE
While shopping on Sunday for a new fridge/freezer, I saw the price of the Waeco and compared it to the national Luna.
IMHO the National Luna is better quality but it comes at about R1500 more.
But at 3K, hardly used, that's well worth it. :D
IMHO the National Luna is better quality but it comes at about R1500 more.
But at 3K, hardly used, that's well worth it. :D
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Wed Apr 15, 2009 3:11 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: '99 Hilux 2.7 DC 4 x 4
- Real Name: James
Re: WEACO FRIDGE
Hey ou's
Nuwe ou op die forum
Iets interressants van die Waeco's kampeer vriekassies.
Vir wanneer jy hom op AC (grid power) laat loop "operate" hulle "even" as die spanning so laag as 120 V is.
Sekere plekke in Moz het gedurende die dag net 176 V in plaas van 240. Meeste ander "camping" ys en vrieskaste "operate" nie wanneer die "grid" spanning onder 210 gaan nie. Die "compressor" probeer die heeldag "start" maar skakel weer dadelik af. 'n Vriend van my het reeds tweekeer skade met syne gehad. Het toe maar 'n Waeco gekoop en walla, "problem solved".
Dit gebeur agv sy sogenaamde "switch mode power supply". Die meeste ander het 'n "stepdown transformer" waar daar doodeenvoudig 'n verhouding is tussen "voltage in en voltage out". My minus 40 weier hy om te loop sodra die spanning wat hy van die "power supply" onvang laer as 10.4 V gaan. Dit is natuurlik om jou battery te beskerm, maar die kompressor brein weet nie hy ontvang sy spanning van die "grid" af nie en skakel dan af wanneer hy onder 10.4 gaan. Ek het die power supply vervang met een van Waeco s'n. Het hom getoets in een van Outdoor Warehouse se werkswinkels en bewys dat hy tevrede is vanaf 120 V tot en met 280 V. Die hoë spanning gebeur maklik wanneer jy hom van 'n "generator" laat loop. Gedurende so 'n situasie is ook die frekwensie verkeerd. Die Waeco "powersupply" is ook daarmee tevrede.
Volgens my kennis het die Waeco's vanaf 40 liter en groter so 'n "power supply".

- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: WEACO FRIDGE
Hi Daar Ek stem saam die Weaco is n baie goeie yskas was April in Tofo, Moz gewees krag was daar ook maar soos Afrika geen probleme loop soos n SWISS HORLOSIE Het al 4jaar sonder enige probleem
Ruk En Pluk
Re: WEACO FRIDGE
Ons het 2 x 52l Waeco's, een permanet in die bakkie (vir koues) en een in my trailer vir die vleis en ys. Het hulle 4 weeke Dec. saamgevat en het 100% gewerk alhoewel ons baie gery het. Toe ons terug huistoe gekom het was die vleis wat oorgebly het, nog solid gevries. Het 2 x 105's een in die bakkie en een in die trailer. Die tweede een is ook aan 'n 55w solar paneel gekoppel net vir 'n bietjie extra krag as ons vir 'n paar dae staan.
As ek weer een moet koop, sal ek nie huiwer on 'n Waeco aan te skaf nie, maar dink die NL is net so goed indien nie beter.
As ek weer een moet koop, sal ek nie huiwer on 'n Waeco aan te skaf nie, maar dink die NL is net so goed indien nie beter.
Re: WEACO FRIDGE
Before choosing which Fridge Freezer to buy I had a look at the Shoot-Out Video on the SA4x4 Community Forum where they compared:
A Waeco
An Engel
A National Luna
The Waeco came out favourably, (2nd was Engel, last was National Luna) and they just couldn't fault it.
So I bought a Waeco CF for my Namibia Trip, it performed brilliantly for the 10 days I ran it non-stop; keeping my meat frozen solid and it never flattened the Dual Batts, despite very high daytime temps

Just a tip to conserve some energy, as it is not so hot during the night, I rather turn up the fridge to say -2deg instead of -30deg. This way the fridge is not running on max. and draining the battery. In the morning I turn it up again. Just do not forget!
-
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Wed May 27, 2009 7:29 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: 2008 D4D 4x4
- Real Name: Anton
- Location: Randburg
- Contact:
Re: WEACO FRIDGE
Vossie as jy dit nie vat vir daai prys nie laat my weet, ek sal dit vat! Dis n baie goeie prys vir n baie goeie eenheid!!
Ag flip, ek sien nou eers dis n baie ou plasing!
Ag flip, ek sien nou eers dis n baie ou plasing!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: WEACO FRIDGE
My niggie werk by Outdoor warehouse in Somerset West.dia prys is goed.grab it.want hulle " outdoor warehouse". het n special. 3 weke gehad.Waeco was R 3000.00 .gewone prys R 6,000.00 :)
- Musselcracker
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Wed Apr 07, 2010 1:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1989 SFA D/C
- Real Name: Chris
- Location: Cape Town
Re: WEACO FRIDGE
Where does one get hold of these Waeco fridges (Tropicool Bord-Bar to be precise....)
- Grumbles
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Sun Feb 12, 2012 1:51 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2008 Fortuner 3.0 D4D 4x4 "Sushi"
- Real Name: Melville
- Location: PE & North Africa
Re: WEACO FRIDGE
Hi,
This thread is quite old but I just want to find out if anyone has bought or has recent (2012) experience with the a Waeco 80L fridge/freezer?
Thanks,
Grumbles
This thread is quite old but I just want to find out if anyone has bought or has recent (2012) experience with the a Waeco 80L fridge/freezer?
Thanks,
Grumbles
Hulle moet maar lekker in hulle Ford's ry...