Page 1 of 1

Torsion bars?

Posted: Tue Apr 03, 2012 10:58 am
by Bogom
Hoe hoog kan die voorkant van n 2.7 hilux gelig word met aftermarket torsionbars? sonder ander modifikasies?

Re: Torsion bars?

Posted: Tue Apr 03, 2012 11:50 am
by Sebata
Hi Bogom welcome to the forum :thumbup:

Re: Torsion bars?

Posted: Tue Apr 03, 2012 12:17 pm
by Bogom
Dankie :thumbup:

Re: Torsion bars?

Posted: Tue Apr 03, 2012 12:18 pm
by Bogom
Ok bietjie opgelees op die net en lyk my balljoint spacers en ext shacles is die pad om te loop. Het enige iemand hier dit gedoen?

Re: Torsion bars?

Posted: Tue Apr 03, 2012 2:17 pm
by Haboob
Hi welcome to the forum

Re: Torsion bars?

Posted: Tue Apr 03, 2012 2:24 pm
by Mud Dog
Bogom wrote:Ok bietjie opgelees op die net en lyk my balljoint spacers en ext shacles is die pad om te loop. Het enige iemand hier dit gedoen?
Ja, dis al baie gedoen met reports hier oppie forum .... search vir "spacers", "ball joint spacers" en "ball joint lift" ..... ;-)

Re: Torsion bars?

Posted: Tue Apr 03, 2012 7:41 pm
by Donkey
Welcome Frans - and the reason for the lift? :think:

Torsion bars?

Posted: Tue Apr 03, 2012 9:59 pm
by Theodorus
Jip het spacers in gesit maar nie ball joint nie onder die sway arms het so 5 Cm gewen as jy jou torsion bars aleen stel gat jy baie hard ry nie lekker nie so jy sal moet spacers kry ek dink piet petoors. Kan jou help


---
I am here: http://tapatalk.com/map.php?k02ibw" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux

Re: Torsion bars?

Posted: Wed Apr 04, 2012 7:09 am
by pietpetoors
Jy gaan nie meer hoogte uit 'n aftermarket torsion bar kry nie.
Die hoogte wat jy hulle kan opdraai hang af van die "bump stops" op die control arms, nie die torsion bar nie.

Jy kan hom hoog opdraai, maar dan gaan jou een control arm baie na aan die bump stop sit en die ander een gaan baie vêr weg wees.
Die wiel gaan dus baie op kan beweeg, maar min af kan beweeg.
Met die balljoint spacers kan jy meer hoogte kry sonder daardie probleem

'n 38mm spacers gaan vir jou so 25mm lig gee as jy hom na die normale posise draai, maar jy kan nog meer lig kry as jy hom verder opwen.

Re: Torsion bars?

Posted: Sat Mar 08, 2014 12:13 pm
by riaanhard
Jy Kan ook kyk na die camil front suspension vir voor, Dot sal jou so +- 40mm lift gee sonder om jou Torsion te stel, Dit sal jou so R3000 uit die sak jaag

Groete
Riaan