V8 lexus in n 4X2 Hilux
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
V8 lexus in n 4X2 Hilux
Hallo mense.
Soos julle sien was ek die laaste tyd maar min op die forum. My 2y met die efi het opgepak,sy kompressie ringe gebreuk,so toe wou ek n nuwe 4y koop teen R9500 toe besluit ek sommer tot hier toe en nie verder nie,kyk toe by Lextream en sien hulle verkoop die 1uz met Oem Ecu klaar uitgesort jy koppel net krag drade vir R15000 http://www.lextreme.co.za/Engines/1UZ-FE.htm" onclick="window.open(this.href);return false; so ek gaan nou maar die V8 insit met sy autobox binne die volgende 2 maande,loer n bietjie daar en se my wat dink julle.

The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Ek dink dis baie cool dat die OEM ECU klaar reg is vir gebruik, maak dit baie makliker vir enigiemand om dit self te doen.
Onthou net om 'n ordentlike radiator in te sit. Smaak my die ECU en Radiator is die twee grootste kopsere van Lexus conversion.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Watse radiator sal ek moet gebruik wat goed is en wat sal pas? ek moet anyways n nuwe radiator koop want my ou 1 is nie meer in n goeie toestand nie,en nog n ding die automatic shifters was spitronics verkoop sal hulle saam die original ecu's werk,ek gaan die auto pad gaan,baie goedkoper vereers.
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Dit wat ek al gelees het sit die ouens 'n KZ-TE radiator in of BMW 5 of 7 reeks se aluminium radiator.
Hier is 'n paar oeuns wat jou presies kan vertel, ek gaan maar net op wat ek al gelees het
Hier is 'n paar oeuns wat jou presies kan vertel, ek gaan maar net op wat ek al gelees het
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Yes . Thimoty is baie goed
Jy moet dan net ook engine skoon maak en afaik cambelt vervang . Want dit word nie bygesit nie . En vir die 2 wheel drive sorg dat jy die rubber housing saam kry . Hy verskaf aan engine den ook ,
Ek doen hulle nou ook met std ecu op toetsbank met nuwe cambelt en filters olie ens . En skoongemaak . Sal op facebook vir jou pics stuur van my 1uz std en 1uz vvti wil graag die vvti in my lorrie sit met std ecu en 5 spoed . Dan my engine maar weer swaai .
540 radiator of 740 werk baie goed en selfs kzte as daar te min plek is . Ek hou maar van viscouse op myne .

O ja en die shifters , spitronics is te duur ek gebruik toyota auto shifters cruiser surf vigo ens . By scrappies .
En double check net die prys want ek weet nuwe prys van hul gaan R16500 wees dink net hul moet prys update op lextreme site . Celvin by engine den vir my gese . Hul prys is ook noggie geupdate nie op website . Rand dollar prys verhooging
En double check net die prys want ek weet nuwe prys van hul gaan R16500 wees dink net hul moet prys update op lextreme site . Celvin by engine den vir my gese . Hul prys is ook noggie geupdate nie op website . Rand dollar prys verhooging
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Ok,nou kan jy dalk vir my pryse inbox as jy die nodige goodies aan my sal verskaf asb,ek sal seker so oor 2 maande begin koop,ek kry die maand n bonus en soos wat ons tonne op maangaan wat ons nou tot dusver gechrush en screen het lyk kry ek volgende maand weer n bonusie,ek nou vanaand besig om die 2y uit tehaal,my bakkie moet maar staan ek wil nie nou geld spandeer aan nuwe ringe en headgascet nie,het darm my pa se 4x4 wamee ek kan ry,asb ek sal dit wardeer dat ek solank kan begin beplan.
Dankie
Dankie
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Dagse julle Hilux manne.
Ek het rustig gesit en dink nadat die heat wave oorgetrek het van die V8 om maar n nuwe 4y in tesit met my fuel injection van die 2y.
Punt no 1:Finansiesis n groot probleem.
no 2:My pa se 4x4 word gerespray so vervoer gaan n probleem wees.
So daar is dit nou,dankie vir die van julle wat gerply het,lekker dag.
Ek het rustig gesit en dink nadat die heat wave oorgetrek het van die V8 om maar n nuwe 4y in tesit met my fuel injection van die 2y.
Punt no 1:Finansiesis n groot probleem.
no 2:My pa se 4x4 word gerespray so vervoer gaan n probleem wees.
So daar is dit nou,dankie vir die van julle wat gerply het,lekker dag.
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Hi dit klink goed .
Engine den het 4y-e engines daar vir 8500 met fuel rail en intake etc.
Net managment opsit en hy hardloop .
Laat weet hoe dinge gaan .
Groete
David

- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Koop net 'n Head block en sump 4Y, hulle is gewoonlik so R6000 as ek reg onthou. Jy het moes klaar die intake, outlet, altinator, dizzy en starter.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Ja, jy behoort weg te kom met 'n sub-assembly, jy het mos al die ander hardeware klaar.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: V8 lexus in n 4X2 Hilux
Het n koper gekry vir my 2y,gaan nuwe engine se dizzy,petrol pomp,intake+carb en exhaust man oorsit op 2y en ek gee hom nuwe ringe bigends en gascet set by vir R4000,dit maak my las ligter so ja dalk volgende week is hy in,die werk hou my net vas.