Help needed
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Tue Jan 08, 2013 10:28 am
- Town: springs
- Vehicle: toyota hilux
- Real Name: Garreth
Help needed
Ok goeie dag an al die lede ek het so biekie julle raad en hulp nodag ek het vir my I toyota hilux 2.4d lwb 2x4 2002model gekoop , nou die probleem wat ek het is die voorage eienaar het die diesel motor uit gehaal en I V6 in gesit nou die ding wat my pla is die ratio baie kort en is hel stadig en rev verskriklik hoog op spoed wat kan ek doen om dit te verander wat sal die beste wees om te doen wil ook nou nie I fortuin spandeer om dit reg te kry nie , julle hulp sal hoogs wardeer word ,dankie
Via Tapatalk
Via Tapatalk
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Help needed
Hi en welkom by ons Garreth.
Jy kan altyd kyk ne a ratio change. Weti wat kos dit nie maar sal goedkoper wees as nuwe diffs glo ek.

PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Help needed
Was die ratio van die Diesel en Petrol Hiluxe dieselfde gewees?
Sal mens een ratkas verander of twee diwwe se ratios verander?

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Fri Dec 19, 2008 2:13 pm
- Town: Brits
- Vehicle: Land Rover
- Real Name: Jakes
Re: Help needed
Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Tue Jan 08, 2013 10:28 am
- Town: springs
- Vehicle: toyota hilux
- Real Name: Garreth
Re: Help needed
Soos wat ek kan sien het hy sy standaard ratkas in en standaard diff , die dif ratio is 4-1.1 soos hy nou is
Via Tapatalk
Via Tapatalk
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Help needed
Welkom.jakeslouw wrote:Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.
Alhoewel die voorste diff net aangedraai word deur die voorste prop op n 4x4, dink ek jy sal Beide diffs se crown en pinion dan moet vervang met n ander ratio as dit verskil het tussen petrol vs diesel. Anders gaan dit mos nie reg werk as n mens om n draai gaan nie, of het ek dit verkeerd?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
-
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Fri Dec 19, 2008 2:13 pm
- Town: Brits
- Vehicle: Land Rover
- Real Name: Jakes
Re: Help needed
Lees nou mooi stadig weer: die dude het 'n 4x2 so dit beteken EEN AS WORD AANGEDRYF.4x4Maniac wrote:Welkom.jakeslouw wrote:Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.
Alhoewel die voorste diff net aangedraai word deur die voorste prop op n 4x4, dink ek jy sal Beide diffs se crown en pinion dan moet vervang met n ander ratio as dit verskil het tussen petrol vs diesel. Anders gaan dit mos nie reg werk as n mens om n draai gaan nie, of het ek dit verkeerd?
Op 'n 4x4, dan ja jy sal altwee CW & P moet vervang. In hierdie geval moet hy net die 4.1:1 as gaan soek.
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Tue Jan 08, 2013 10:28 am
- Town: springs
- Vehicle: toyota hilux
- Real Name: Garreth
Re: Help needed
Dankie vir al julle raad nou wat sal die maklikste wees om die heele diff te verander of net CW&P , in die geval van heele diff watse diff moet ek kry met watse ratio en as ek net die CW&P verander wa sal ek sulke parte kry en wat sal specs wees
Via Tapatalk
Via Tapatalk
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Help needed
Watse groote bande het jy op? Pleks van die diff te ruil, kan jy die bakkie bietjie lig en grooter bande laat opsit. b.v. 33' bande. Dit sal dieselfde uitwerking hê as 'n diff met laer ratio.
Enigste ding (met altwee opsies) is dat jou speedo nie meer die regte spoed sal aanwys nie.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Help needed
Wat ek se is, as die agterste diff/CW &P vervang word met n ander ratio moet die voorste diff dan nie harder werk om by die agterste diff aan te pas nie? Veral om n draai?jakeslouw wrote:Lees nou mooi stadig weer: die dude het 'n 4x2 so dit beteken EEN AS WORD AANGEDRYF.4x4Maniac wrote:Welkom.jakeslouw wrote:Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.
Alhoewel die voorste diff net aangedraai word deur die voorste prop op n 4x4, dink ek jy sal Beide diffs se crown en pinion dan moet vervang met n ander ratio as dit verskil het tussen petrol vs diesel. Anders gaan dit mos nie reg werk as n mens om n draai gaan nie, of het ek dit verkeerd?
Op 'n 4x4, dan ja jy sal altwee CW & P moet vervang. In hierdie geval moet hy net die 4.1:1 as gaan soek.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Help needed
jakeslouw wrote:Lees nou mooi stadig weer: die dude het 'n 4x2 so dit beteken EEN AS WORD AANGEDRYF.4x4Maniac wrote:Welkom.jakeslouw wrote:Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.
Alhoewel die voorste diff net aangedraai word deur die voorste prop op n 4x4, dink ek jy sal Beide diffs se crown en pinion dan moet vervang met n ander ratio as dit verskil het tussen petrol vs diesel. Anders gaan dit mos nie reg werk as n mens om n draai gaan nie, of het ek dit verkeerd?
Op 'n 4x4, dan ja jy sal altwee CW & P moet vervang. In hierdie geval moet hy net die 4.1:1 as gaan soek.
Werner, if the front and rear diff ratios differ on a 4x4 vehicle, damage will result if 4x4 is engaged .... especially on a surface that doesn't allow easy slipping.Werner wrote:Wat ek se is, as die agterste diff/CW &P vervang word met n ander ratio moet die voorste diff dan nie harder werk om by die agterste diff aan te pas nie? Veral om n draai?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Help needed
I agree due to diff windup on a 4x4. But on a 4x2 do the front wheels just run on the wheel bearings or is it connected to the front diff with side shafts, remember no lockable hubs, hence the spider gears inside the diff will make up the difference? Or isn't there even a CW&P in a 4x2? And if it only runs wheel bearings, why even have a diff?Mud Dog wrote:
Werner, if the front and rear diff ratios differ on a 4x4 vehicle, damage will result if 4x4 is engaged .... especially on a surface that doesn't allow easy slipping.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Tue Jan 08, 2013 10:28 am
- Town: springs
- Vehicle: toyota hilux
- Real Name: Garreth
Re: Help needed
Het nog sy standaard 14's op
Via Tapatalk
Via Tapatalk
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Help needed
OK Werner, now you're getting to what Jakes was trying to tell you. A 4x2 does not have a front diff, no x-fer case, no front prop, no sideshafts in front ,,,, nada, just stub-axles.4x4Maniac wrote:I agree due to diff windup on a 4x4. But on a 4x2 do the front wheels just run on the wheel bearings or is it connected to the front diff with side shafts, remember no lockable hubs, hence the spider gears inside the diff will make up the difference? Or isn't there even a CW&P in a 4x2? And if it only runs wheel bearings, why even have a diff?Mud Dog wrote:
Werner, if the front and rear diff ratios differ on a 4x4 vehicle, damage will result if 4x4 is engaged .... especially on a surface that doesn't allow easy slipping.
Daai is rim size. Miskien kan jy ruil vir 15" rims met 31" of 33" bande op .... maar hulle sal vashaak, daarom sal jy die bakkie eers bietjie moet lig as jt daai opsie wil gebruik.Garreth wrote:Het nog sy standaard 14's op
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: Help needed
Aah OK, no diff. That makes sense... I've never bothered looking at a Hilux 4x2's front diff.Mud Dog wrote: OK Werner, now you're getting to what Jakes was trying to tell you. A 4x2 does not have a front diff, no x-fer case, no front prop, no sideshafts in front ,,,, nada, just stub-axles.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re:
Hallo Gareth,
WElkom, Eerstens, sluit daai bakkie BAIE mooi toe - daar is 'n paar elemente daarbuite wat die trokkies maklik gaps...
Oor die ratio's: Jy sal vinnig 'n plan moet maak, daai V6'e hou nie van hoog rev nie - hy gaan sommer gaan sommer gou-gou kook!
Soek vir Barrie van Ultimate 4x4 op, hy het nou onglangs Crown Wheel & Pinions geadverteer teen billike pryse, hy sal jou kan help met die regte ratio.
Groter bande kan ook help, hang af wat jou behoeftes is.
CW&P gaan jou dalk R4-6k(Skat ek) kos teenoor 31.0x10.5x15 bande jou +-R2000 ELk kan kos plus rims - en die bande hou nie vir altyd nie, jy moet hulle so nou en dan vervang. Goeie 14 duim bande kos so rondon R700 elk??

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Re:
Daaroor het ek self gedink Thabo, maar ek dink hy gaan sukkel om 'n hoëer CW & P ratio te kry as 4:1,111 wat sal pas ...Thabogrobler wrote:Hallo Gareth,
WElkom, Eerstens, sluit daai bakkie BAIE mooi toe - daar is 'n paar elemente daarbuite wat die trokkies maklik gaps...
Oor die ratio's: Jy sal vinnig 'n plan moet maak, daai V6'e hou nie van hoog rev nie - hy gaan sommer gaan sommer gou-gou kook!
Soek vir Barrie van Ultimate 4x4 op, hy het nou onglangs Crown Wheel & Pinions geadverteer teen billike pryse, hy sal jou kan help met die regte ratio.
Groter bande kan ook help, hang af wat jou behoeftes is.
CW&P gaan jou dalk R4-6k(Skat ek) kos teenoor 31.0x10.5x15 bande jou +-R2000 ELk kan kos plus rims - en die bande hou nie vir altyd nie, jy moet hulle so nou en dan vervang. Goeie 14 duim bande kos so rondon R700 elk??
Sover ek weet is dit klaar die hoogste (miskien weet Allan beter as ek), maar as dit die geval is dan sal die hele as vervang moet word met ene wat 'n hoëer ratio diff het / kan vat. Dan sal daar heelwat aanpassings moet kom wat ook 'n paar randjies sal kos.Soos wat ek kan sien het hy sy standaard ratkas in en standaard diff , die dif ratio is 4-1.1 soos hy nou is
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Tue Jan 08, 2013 10:28 am
- Town: springs
- Vehicle: toyota hilux
- Real Name: Garreth
Re: Help needed
More , dankie sover vir almal se hulp en raad , I ander ou wat ek mee gepraat het hom se vir my ek moet one time I Ford courier se diff in sit wat dink julle van dit ?
Via Tapatalk
Via Tapatalk
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Help needed
Die Courier diff maak eintlik die meeste sin!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Help needed
Watse ratio het hy? Dink jy sal iets in die omgewing van 1 : 3.8 moet kry.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Tue Jan 08, 2013 10:28 am
- Town: springs
- Vehicle: toyota hilux
- Real Name: Garreth
Re: Help needed
Is nie seker nie sal ma kyk wat is die ratio
Via Tapatalk
Via Tapatalk