Page 1 of 1

Kz te single cab 2x4 original ride hight

Posted: Thu Aug 18, 2016 6:57 am
by Rickybobby
Opsoek na n manier om uit tevind as my torsion bars reg gestel is.
Is daar manier Hoe ek dit kan meet?
Miskien van die fender na die bo Kant van die rim?
En sal die bakkie hard ry as dit te hoog of telaag bestel is?
Alle raad welkom

Re: RE: Kz te single cab 2x4 original ride hight

Posted: Thu Aug 18, 2016 6:56 pm
by louis fourie
Rickybobby wrote:Opsoek na n manier om uit tevind as my torsion bars reg gestel is.
Is daar manier Hoe ek dit kan meet?
Miskien van die fender na die bo Kant van die rim?
En sal die bakkie hard ry as dit te hoog of telaag bestel is?
Alle raad welkom
Gewoonlik van die onderkant van die rim af, maar die bokant sal ook werk. Voor en agter moet min of meer dieselfde wees en ook links na regs.

As die torsion bars nie reg gestel is nie sal dit hard ry, maar dit sal lyk of hy opdraende ry.....bygesê as die agterste bladvere nie pap is nie, wat dieselfde effek sal hê.

Re: Kz te single cab 2x4 original ride hight

Posted: Fri Aug 19, 2016 9:37 am
by Rickybobby
Dankie Louis.het bladvere 3weke treug laat doen,nuwe 1ste en tweede hoof bladvere,het gevra om treug na oorsproklike hoogte,hulle het geoffer om n ekstra blad veer in tesit,maar nie gedoen nie,want ek laai nie die bakkie nie Wil oorspronklik hou .

Re: Kz te single cab 2x4 original ride hight

Posted: Fri Aug 19, 2016 4:41 pm
by Skilpad4X4
HI Andries Ek het myne gemeet van bo die rim tot die onderkant van die fender voor regs en links 370mm. Agter links ook 370mm. maar agter regs 380mm met 'n halwe tenk diesel . Ek hoop dit gee jou 'n idee van die hoogte
Groete Dawie

Re: Kz te single cab 2x4 original ride hight

Posted: Fri Aug 19, 2016 11:26 pm
by Rickybobby
Dankie Louis.het bladvere 3weke treug laat doen,nuwe 1ste en tweede hoof bladvere,het gevra om treug na oorsproklike hoogte,hulle het geoffer om n ekstra blad veer in tesit,maar nie gedoen nie,want ek laai nie die bakkie nie Wil oorspronklik hou .

Re: Kz te single cab 2x4 original ride hight

Posted: Fri Aug 19, 2016 11:29 pm
by Rickybobby
Dankie Dawie

Re: Kz te single cab 2x4 original ride hight

Posted: Mon Aug 22, 2016 9:47 am
by Rickybobby
More more,torsion bars gestel,eers alles gemeet,moes 15mm aftrek voor vir die kleiner bande(nuwes onlangs op gesit 215 met die hoop om beter brandstof virbruik tekry)bakkie is redelik gelyk, 375mm reg rond om.maar voel nogsteeds hard,twee goed wat dit kan vir oorsaak,1 gewoone skok breekers nuwes van Midas,nie gas skok breekers nie.2.die kleiner bande.
PS.het alle bo en onder bushes en ball joints en tie rods virvang en nie met daai geel goed nie.