Page 1 of 1

2011 Hilux dash ligte

Posted: Fri Sep 30, 2016 1:56 pm
by Die Leeu
Hi ek is nuut op die groep en wil graag uitvind of iemand al die dash globes op n hilux 2011 model vervang het met n ander kleur globe en hoeveel is daar en waar koop mens dit?

Re: 2011 Hilux dash ligte

Posted: Sat Oct 01, 2016 4:27 pm
by MCHILUX
Led's wat op die cluster se pc board vas gesoldeer is kan nie geruil word nie

Re: 2011 Hilux dash ligte

Posted: Wed Oct 05, 2016 7:17 am
by Die Leeu
Ok baie dankie, dis goed om te weet.