Page 1 of 1

Head torque spec

Posted: Wed Mar 28, 2018 12:29 pm
by PJ du Plessis
Halli almal.
Kan iemand my dalk help met die specs op n 3.0 d4d se head boute?
Kan jy die head boute weer gebruik? Is daar iemand wat dit al gedoen het?

Groete
PJ

Re: Head torque spec

Posted: Mon Apr 02, 2018 5:20 pm
by Mars
Eerste fase 85Nm
Tweede fase 90 grade
Derde fase 90 grade

Jy kan die boute weer gebruik as hulle nie dunner is as 11.6 mm nie. As jy na die bout kyk kry jy die kop en dan 'n gladde skag en dan waar die groefdraad eindig. Van daar waar die groefdraad eindig meet jy 30 mm af en dan meet jy die deursnit daar. Sommer op 'n paar plekke van daar af na die punt.

Image Link Broken

Re: Head torque spec

Posted: Wed Apr 11, 2018 2:42 pm
by Mars
Maak mens amper spyt dat jy al die moeite gaan doen om die goed op te soek, af te neem en te post.