4x2 SWB to 4x4 SWB

If you drive a 4x2 Hilux, do NOT think you are not welcome. Post your questions here
Post Reply
Wikkels
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
Town: Kathu
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
Real Name: William
Location: Northern Cape

4x2 SWB to 4x4 SWB

Post by Wikkels »

Hallo daar. Ek het n 1981 Toyota Hilux SWB.Ek wil hom graag convert na n 4x4 toe. Weet nie of iemand dit al gedoen het nie. Is dit moontlik en indien dit is wat is alles nodig?Ek wil meeste van die ombouing self doen! Die bakkie het baie sentimentele waarde.
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!


Image
User avatar
zepplin
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2099
Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Crooza VX 80 EFI
Real Name: Steve
Club VHF Licence: HC 127

Re: 4x2 SWB to 4x4 SWB

Post by zepplin »

Die goedkoopste manier sal om die stuurwiel los te maak, en dan dit op n 1981 4x4 vas te maak. :twisted:
Crooza VX 80 efi - fully locked.
Wikkels
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
Town: Kathu
Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
Real Name: William
Location: Northern Cape

Re: 4x2 SWB to 4x4 SWB

Post by Wikkels »

:clap: Die feit dat ek dit self wil doen beteken nie ek wil dit goedkoop doen nie!Kan dit gedoen word???
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!


Image
wacky
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 261
Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 1996 dc raider 2,4
Real Name: Deon

Re: 4x2 SWB to 4x4 SWB

Post by wacky »

vra vir hoppy : he's your man :thumbup:
Image
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: 4x2 SWB to 4x4 SWB

Post by Jaws »

Enige iets is moontlik as jy genoeg geld daarna gooi :D

Op die IFS bakkies wat so in die omgewing van R80 000 kos dink ek nie dit maak finansieel sin om so iets te doen nie. Better om die 4x2 te verkoop geld by te sit en `n 4x4 te koop.

Maar ek reken as jy al die parte kan kry vir `n goeie prys en beplan om die bakkie vir ewig te hou :wink: dan kan dit dalk emosioneel sin maak op `n 81 SFA.
:thumbup:
Post Reply

Return to “4x2 Hilux's Welcome”