Page 1 of 1

Klein Helderberg (TWO OCEANS 4X4 ROUTE)

Posted: Sat Mar 06, 2010 10:08 am
by vossie1
Ek en vroutjie het gisteraand weer daar gaan slaap in die nuwe "Mountain Hut" dit is slegs 10 min van somerset wes af, daar is als wat jy nodig sal he vir n vinnige wegbreek,twee plaat gas stoof en alle eetgery ,n klein webber braai wat jy slegs brikette mag gebruik in nie winderige toestande.Vars water word voorsien in klomp kanetjies ketel braai tange ens,daar is n dubbel bed n kein sitkamerjie vat ekstra matras as die kleingoed saamgaan,die stort is onder die sterre warm water moet self gekook word vir die stort die enigste nadeel is die organic tiolet die vyner geslag is nie mal daaroor nie,jy kan kies of jy n stukkie van die 4x4 roete wil doen of daar is n pad wat 2 wiel trek voertuie maklik daar kan uitkom.Op n mooi aand is dit perfek en jy kan selfs bietjie gaan stap en die plaas verken.Dit kos R60 per kop wat glad nie sleg is nie,dis regtig lekker om net vir n aandjie daar te gaan slaap net om die roetiene bietjie te breek.Daar is n plekkie vir ontbyt as jy so voel en die kinders kan lekker by die dam gaan swem as jy die dag langer wil bly. :thumbup: :clap:

Re: Klein Helderberg (TWO OCEANS 4X4 ROUTE)

Posted: Sat Mar 06, 2010 1:41 pm
by OOOOMS
Klik na my tipe plek :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Klein Helderberg (TWO OCEANS 4X4 ROUTE)

Posted: Sun Mar 07, 2010 9:14 am
by Mr_B
Bit far Mark... but you'd be welcome to visit any time!

Re: Klein Helderberg (TWO OCEANS 4X4 ROUTE)

Posted: Thu Mar 11, 2010 10:04 am
by swartvark
Ek het so 'n paar weke gelede die Swartvark op hulle 4X4 roete gaan toets. Baie lekker en naby virre dag trippie!!! :thumbup: