Page 1 of 1

Taaibos 4x4 route

Posted: Tue Oct 19, 2010 4:59 pm
by Animul
Can someone please advise who have done the Taaibos route in the Limpopo province and what is your recommendation?

Re: Taaibos 4x4 route

Posted: Tue Oct 19, 2010 5:43 pm
by Shimano
Safari 4x4 roetes op Kyknet het gisteraand n episode gehad van Taaibos se 4x4 roete. Dit het nogal lekker gelyk.

Re: Taaibos 4x4 route

Posted: Tue Oct 19, 2010 6:46 pm
by ToyX4
Henry, het hom op safari4x4 gesien, hy lyk mooi! Maar laat ons net hoor jy het alleen so heentoe gegaan, is daar moeilikheid!! Ha ha

Re: Taaibos 4x4 route

Posted: Thu Oct 21, 2010 9:15 pm
by Animul
ek het ook die roete op Safari 4x4 gesien. Dit lyk soos 'n lekker roete daar in die berge en klowe :thumbup: :thumbup:

Ek dink nie dit gaan lank wees voor ek daar gaan ry nie. En die beste van als is mens kry n kaart met GPS punte wat dit soveel lekkerder maak.

Kom ons reel iets sommer in die nabye toekoms. Ek sal uitvind wat dit kos :boss:

Re: Taaibos 4x4 route

Posted: Thu Oct 21, 2010 9:33 pm
by Animul
ek dink dit is seker te laat om nou navraag te doen, die prys sal dan seker baie meer as normaal wees :twisted:

Taaibos
Location: 30km West of Vaalwater on the R510 towards Thabazimbi
Tel: +27 (0)14 754 4462
Cell: +27 (0)82 670 0792

Re: Taaibos 4x4 route

Posted: Mon Oct 25, 2010 4:13 pm
by Animul
Ek het uitgevind oor die kostes van die roete/s ...

R200 per voertuig en as jy oorslaap vir minimale koste kan jy die tweede roete ook ry vir geen addisionele koste nie.

20km + 14km = R200 + oorslaap .... ek's in!! :yahoo: :yahoo:

Re: Taaibos 4x4 route

Posted: Mon Oct 25, 2010 7:10 pm
by ToyX4
Dis gaaf Henry. Ek dink net die jaar is so na aan verby, ek weet nie of ek die jaar daar sal uitkom nie.

As jy wil gaan, se maar wanneer, dalk maak ek en nog n paar manne dit. Ek wil graag daai Jeep maniere leer :)

Re: Taaibos 4x4 route

Posted: Tue Oct 26, 2010 1:57 pm
by Animul
Ek het ook n paar groot kickboxing events aan tot einde November. Dalk so vroeg in Desember ... maar ons sal daaroor praat intussen.

As jy die Jeep wil maniere leer sal jy moet uithaal en wys, of toemaar, my recovery kit sal voldoende wees vir jou ... he he he :yahoo:

Ek gaan nou suspension doen .... so jou tyd is min :evil: :twisted:

Re: Taaibos 4x4 route

Posted: Tue Oct 26, 2010 10:04 pm
by ToyX4
Henry, sal jy tevrede as die Hilux SFA of die Prado die Jeep maniere leer?

Re: Taaibos 4x4 route

Posted: Wed Oct 27, 2010 10:32 am
by Animul
ag dit maak nie saak nie .... miskien moet jy hulle kombineer :taunt: :taunt:

Ek het ook a SFA :boss: