Alternator??? Wat gaan aan?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Alternator??? Wat gaan aan?

Post by NathanX4 »

Ek is nou nie by nie.
Die naweek het ek die geel draad gesoek wat vir die charge liggie op die dash is, gevind en gekoppel. :yahoo:
En hy werk toe soos hy moet. Net vir interesantheid kyk ek vanaand wat is die volts op die battery en als lyk reg, 14.2V as die motor draai.
Skakel die ligte aan, 15.5V :shock2: .
Sluit hom af, 12.9V.
Start, 14.2V.
Ligte aan, 15.5V.
Vlikers spring hy, 14.5V, 14.9, 14.5, 14.9.
As ek die charge draad afhaal charge hy nie en bly 12.8V al rev ek die gemors uit hom uit en 12.6V met die ligte aan.

Hoe werk dit nou, hoe meer krag hy trek hoe meer charge hy? :frustrated:
Moet seker noem dit was 'n 4y wat vervang is met 'n ford wl 2.5td.
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: Alternator??? Wat gaan aan?

Post by dd6 »

Dit klink reg maar die 15.5V is bietjie hoog. Ek dink die maksimum moet 14.5V wees. Die regulator op die alternator kan foutief wees. Die slim manne sal vir ons sê......
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Alternator??? Wat gaan aan?

Post by CasKru »

Dit klink vir my dat wanneer jy daai draadjie koppel dan verander die alternator se reference voltage wat dan maak dat hy hoër charge. 15.5v is te hoog en ek sal reken 14.6v is so hoog was wat jy moet gaan (dit hang ook af van watse battery jy in het).

Dit wil voorkom of daai regulator dalk nie meer so lekker is nie. As jy een koop... gebruik Bosch en nie sommer een van nulle cheapies nie
To God be the glory
Post Reply

Return to “The Workshop”