Oil leak at front hub

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Oil leak at front hub

Post by Castos »

Ek het gistrand cv grease gekry wat uit sweet op die linker wiel. Dit lyk of dit op die knuckle uitkom. Ek ken cv's maar het nie 'n idee wat om hier te doen nie.

Help asb met raad.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Oil leak at front hub

Post by BenHur »

Maak hom skoon en kyk of dit gou weer uitermatig uitkom. Daar is maar gewoonlik bietjie ghries daar maar dit moet nie lyk of dit uitgepomp word nie.

As daar teveel ghries lek moet dié seel moet vervang word...
Image
Photo courtacy of Simon in his post viewtopic.php?f=3&t=1535

Gewoonlik moet jy die hele knuckle strip om dit in te kry maar as dit al is wat fout is het ek al gesien dat die ouens daai ding sny en insit met die sny heel bo.
Post Reply

Return to “The Workshop”