tegniese vrae

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Hi aan al die lede, Graag wil ek my self voorstel,My naam is Marius Nel ek woon op Rooiberg in die Limpopo provinsie Naby Warmbad en Thabazimbi .Ek ry n 1998 model Toyota hilux 4x4 dc 2.8Diesel. My Foto van die bakkie is in Sept 2007 se SA 4x4 gepubliseer p111.Ek wil graag weet waar installeer ek n dual battery systeem in die voertuig,waar is die beste plek.As iemand wel so n voertuig het praat gerus met my ek soek baie detail .Groete Marius ek is absoluut mal oor die bakkie en website
Image
Ruk En Pluk
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by ThysdJ »

Welkom by die forum Marius. Ek weet van ouens wat albei batterye voor in die enjinruim installeer, maar my bakkie se 2de battery is agter op die bak gemonteer. Ek het dit nie so laat doen nie, die vorige eienaar het. As ek kon kies sou ek dit ook graag voor in wou gehad het, maar ek gaan nie nou alles ontwortel nie. Dit werk goed waar dit is. Geniet dit hier en ek hoop jy kry sommer baie goeie raad. :twisted: :shock: :D :lol:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by Niel »

Hi Marius welkom hier en geniet dit. My bakkie het ook die db agter in die bak en het minimal drop in krag. Soek nou net n plek om hom van die vloer te lig en goed vas te maak. n kollega het sy db op die wheel arch agter in die bak gesit en het steeds die hele vloer om te pak. Dit is n Isuzu. saql vra of hy fotos het
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: tegniese vrae

Post by legend35 »

Hello Marius.Welkom ook van my af.Ek is seker jy gaan dit geniet by die forum.Ek kan jou nie raad gee nie maar ek is seker die res van die manne sal wel kan :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: tegniese vrae

Post by BenHur »

Haai Marius

Welkom, sien ek het jou gesê as jy iets hier vra sal jou gou 'n antwoord ban verskillende mense kry :wink:
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: tegniese vrae

Post by legend35 »

Maar Bennie,jy is mos die regte een om Marius te help :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: tegniese vrae

Post by BenHur »

Ek het nog nooit 'n db system op 'n Hilux gedoen nie
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Baie Dankie aan almal van julle.Nou my volgende vraag is .1Wie ry dieselfde soort bakkie as ek n 2.8diesel? Ek wil meer weet oor die enjin en ag sommer als Groete Marius
Image
Ruk En Pluk
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by ThysdJ »

Jy is op jou eie op daai vraag bra!! :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Dankie Kaspaas,Dit lyk of dit gladnie so n populere enjin is nie
Image
Ruk En Pluk
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by ThysdJ »

MARIUS NEL wrote:Dankie Kaspaas,Dit lyk of dit gladnie so n populere enjin is nie
Ek het baie lank gelede 'n 1996 D/C Hilux 2.8D gery vir amper 2 jaar. Dit was 'n baie lekker bakkie, baie sterk, maar ai 100 op die freeway met 'n swart smokescreen is nie my idee van fun nie... Druk hom in die berge in in sy donkierat en hy loop waar 'n bobejaan met 'n kierie gaan sukkel om uit te kom..
:twisted: :shock: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
TopHilux Hilton
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Tue Jul 17, 2007 12:50 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '91 Hilux DC 4x4 3.0L KZTE Eng.
Real Name: Hilton

Re: tegniese vrae

Post by TopHilux Hilton »

My Dual Batt is ook in die bonnet en die battery ook in die Laaibak, maar ek het n helse groot trok battery.... :mrgreen:

Wade (iHilux) het n 2.8D gehad.
1991 Hilux D/Cab 4x4 3.0L KZTE Eng
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by henniedebeer »

Baie welkom Marius. :) My battery staan ook op die bak en is vir my gemaklik daar tussen my laai sisteem. :)
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Hel Dankie julle klink almal na n smart klomp ouens ek wens ons kan almal een of ander stadium bymekaar kom hier in die mooi Bosveld om n vleisie te braai. Kan iemand vir my Wade(iHilux) se epos stuur asseblief.Dit is soos jy se 100 en n swart bol rook maar loop waar min kan.Nogmaals Dankie
Image
Ruk En Pluk
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by Niel »

Marius, Coopraider (hier op die forum) het ook n 2.8 miskien kan jy hom ook PM
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Dankie kan jy my raad gee om hom te kontak ek is maar nuut op die forum en weet maar nog min
Image
Ruk En Pluk
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: tegniese vrae

Post by Scooter »

Welcome Marius, may your stay be an experience and your experience be why you stay. :D

My Aux battery sits in the load bin, in front of the right rear wheel arch. This was done due to the fact that it is a 105Ah and rather large.
I had a look at fitting it under the bonnet. The Aux battery would replace the main battery and a bracket would be made to fit the main battery just behind it. The problem with it was that my lux has Aircon and the pipes were in the way. A smaller battery would've worked but then you lose run time.

Some where on the forum is thread on this with a pic or two of one of the other members installations but I cant remember where. I do have the photot though, so courtesy of whomever it was here is the photo to give you an idea.
Hilux batt 1.jpg
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Ek wil graag die foto van my bakkie wat in die Sept 2007 SA 4x4 op die forum plaas hoe doen ek dit ?.As iemand dit kan doen sal ek baie bly wees .Ek wil ook spog met my wa Groete Marius
Image
Ruk En Pluk
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by Family_Dog »

Scott,

I think that might have been Scotty's vehicle? Could be wrong but I remember the discussion about the time he was preparing for his overlanding trip. Looks neat!


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: tegniese vrae

Post by BenHur »

MARIUS NEL wrote:Ek wil graag die foto van my bakkie wat in die Sept 2007 SA 4x4 op die forum plaas hoe doen ek dit ?.As iemand dit kan doen sal ek baie bly wees .Ek wil ook spog met my wa Groete Marius
Marius lees hier.

viewforum.php?f=21
Fdp
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Mon Dec 17, 2007 12:08 am
Town: Pretoria
Vehicle: 97' 2.8Dt Hilux DC
Real Name: Frans

Re: tegniese vrae

Post by Fdp »

Hi Marius
Welkom hier, jy gaan baie raad hier kry van manne wat weet, jy kan veral die Bulls ondersteuners glo, daai manne kan :lol: Ek self ry 'n 2.8DT maar het nie baie raad nie. (Kyk maar self nog rond) Gaan maar deur die "Archive" die voertuig word kort kort bespreek. Ek het ook 'n DB, maar die battery sit agter in die bak en ek wil hom voorentoe skuif. Die ding is moelik om vas te maak en vat onnodig spasie op. So ek ry meestal sonder hom en dan hou die blerrie ding nie.
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by Cookie Monster »

Baie Welkom Marius :mrgreen:
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Baie Dankie Pieter dat jy my wa ook op die Forum geplaas het nou kan almal sien ek het ook n goeie trokkie Nogmaals Dankie Ek wardeer dit Baie Groete Marius
Image
Ruk En Pluk
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by george »

Hi Marius.

My battery is ook agter.Een van my redes is dat hy mobile is.As ek hom op 'n ander plek moet gebruik dan dra ek hom soontoe.Sal die naweek foto's neem van my sisteem.Hy is finaal klaar
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Dankie Gee sommer details oor die instalering en kostes Groete
Image
Ruk En Pluk
Geelslak
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 26
Joined: Mon Sep 17, 2007 7:46 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2.8 SC SFA 4x4
Real Name: Jan

Re: tegniese vrae

Post by Geelslak »

Hi Marius ,Ek het n 4x2 & n 4x4 2.8d ,doen alle onderhoud self ,nie dat daar juis is nie. Jy is welkom om my te skakel by 0828033361 as ek kan help ek graag.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by george »

Hi Marius

Hier is 'n link na my topic
viewtopic.php?f=41&t=1866
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Hallo Kaspaas Waar is jou Bakkie se fotos op die Menbers Rides?Groete Marius
Image
Ruk En Pluk
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by ThysdJ »

MARIUS NEL wrote:Hallo Kaspaas Waar is jou Bakkie se fotos op die Menbers Rides?Groete Marius
Marius kyk hier..
viewtopic.php?f=2&t=860&p=7895
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
MARIUS NEL
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
Town: ROOIBERG LIMPOPO
Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
Real Name: MARIUS
Location: Rooiberg Limpopo

Re: tegniese vrae

Post by MARIUS NEL »

Hallo Kaspaas HOEVEEL GELD HET JY AL SPANDEER OP JOU BAKKIE?
Image
Ruk En Pluk
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: tegniese vrae

Post by ThysdJ »

MARIUS NEL wrote:Hallo Kaspaas HOEVEEL GELD HET JY AL SPANDEER OP JOU BAKKIE?
Hang af hoe laat in die aand jy my hierdie vraag vra... :?: :!:

Partykeer sal ek sê "Nog nie genoeg nie... " en ander kere "Hopeloos te veel!!" :twisted: :twisted:

Dis die lekkerste en soberste hobby wat ek in my lewe nog gehad het, so as daar 'n ou gelkie is en daar is ietsie om gedoen te word dan doen ek dit maar... En dit bring my in die natuur uit wat heeltemal priceless is anyway..
:twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
DOELLOOS

Re: tegniese vrae

Post by DOELLOOS »

arme romantiese idioot...

ek ken daai gevoel, en is nou al op my derde voertuig...
Ouarzazate
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Sat Nov 17, 2007 3:21 pm
Town: Bellville
Vehicle: 1998 2.8D DC Raider
Real Name: Coenie

Re: tegniese vrae

Post by Ouarzazate »

Hallo Marius

Ek het 'n identiese 2.8D Raider D/C, vroeg 1998 model. Was egter ongelukkig om "head" probleme op te tel en moes uiteindelik 'n nuwe enjin laat insit.

Ek sien jy het ook nog die oorspronklike 265's op jou bakkie. Nou, as jy jouself 'n guns wil doen, vervang jou diff ring en pinions met 4.875 ratio's. Hulle is tans 4.55 en totaal ongeskik vir die groter bande. Nog een van Toyota se foute gedurende die laat 1990's ... Hulle kon maar net die 4.875'2 wat hulle in die 2.2 en 2.4 P modelle gesit het, ook in ons bakkies ingesit het, dan hoef ons dit nie nou te gedoen het nie!

Oor jou dubbel battery sisteem: Ek het myne van Jean Theart in Kraaifontein laat bou. Aluminiumboks agter die regter wheelarch, met solenoid en dik drade. Daar is bietjie min plek in die 2.8D enjinruim - dis makliker in die petrolmodelle.
Attachments
IMG_2689.JPG
Hilux 2.8D 4x4 DC
Post Reply

Return to “The Workshop”