Tappet Clearance
Posted: Mon Jul 25, 2011 8:57 pm
Can anybody please tell me what the In and Out Tappet or Valve clearances are on a 4Y Engine. Toyota Hilux D/C 4x4 YN67R.
Hilux 4x4 Enthusiast forum where we share our passion for Toyota Hilux vehicles
https://www.hilux4x4.co.za/views/
Juis. Die lifter druk mos op teen 'n armpie wat weer die klep af druk om oop te maak. Op die armpie (aan die klep kant) is daar gewoonlik 'n gat met 'n tipe bout wat teen die klep se stam druk. Die bout kan in of uit stel en die gaping tussen die klep en die bout se punt is waarna verwys word as "valve clearance". Word gestel warm of koud met altwee kleppe toe.Lollie wrote:Andy
Die 4y het mos hydraulic lifters.Daar is mos nie valves wat gestel moet word nie.Of mis ek nou weer iets hier?
Daas hy.Stef wrote:Juis. Die lifter druk mos op teen 'n armpie wat weer die klep af druk om oop te maak. Op die armpie (aan die klep kant) is daar gewoonlik 'n gat met 'n tipe bout wat teen die klep se stam druk. Die bout kan in of uit stel en die gaping tussen die klep en die bout se punt is waarna verwys word as "valve clearance". Word gestel warm of koud met altwee kleppe toe.Lollie wrote:Andy
Die 4y het mos hydraulic lifters.Daar is mos nie valves wat gestel moet word nie.Of mis ek nou weer iets hier?
Met 'n OHC enjin word "shims" onder die cam se mounts ingesit; mens kan ook die spacers op die valve spring self verander as ek reg onthou :problem:
OuensMud Dog wrote:Daas hy.Stef wrote:Juis. Die lifter druk mos op teen 'n armpie wat weer die klep af druk om oop te maak. Op die armpie (aan die klep kant) is daar gewoonlik 'n gat met 'n tipe bout wat teen die klep se stam druk. Die bout kan in of uit stel en die gaping tussen die klep en die bout se punt is waarna verwys word as "valve clearance". Word gestel warm of koud met altwee kleppe toe.Lollie wrote:Andy
Die 4y het mos hydraulic lifters.Daar is mos nie valves wat gestel moet word nie.Of mis ek nou weer iets hier?
Met 'n OHC enjin word "shims" onder die cam se mounts ingesit; mens kan ook die spacers op die valve spring self verander as ek reg onthou :problem:
Stef wrote:Juis. Die lifter druk mos op teen 'n armpie wat weer die klep af druk om oop te maak. Op die armpie (aan die klep kant) is daar gewoonlik 'n gat met 'n tipe bout wat teen die klep se stam druk. Die bout kan in of uit stel en die gaping tussen die klep en die bout se punt is waarna verwys word as "valve clearance". Word gestel warm of koud met altwee kleppe toe.Lollie wrote:Andy
Die 4y het mos hydraulic lifters.Daar is mos nie valves wat gestel moet word nie.Of mis ek nou weer iets hier?
Met 'n OHC enjin word "shims" onder die cam se mounts ingesit; mens kan ook die spacers op die valve spring self verander as ek reg onthou :problem:
Thanx Mr BMr_B wrote:The 4Y has hydraulic lifters that control the clearance by oil pressure, there is no adjustment, hence why the manual show zero. If the lifters become noisy it's best to replace them, but be aware that it's not always the lifters that cause the noise/problems, other possible issues are:
- low oil pressure
- bent push rod
- worn/damaged cam shaft lobes
- worn/damaged rocker arm/face
- worn/damaged rocker shaft
Interesting...never knew that...Mr_B wrote:Stefan this is true for the 22R 2.4, where the tappets are adjustable, but not the 4Y.