4y nou klaar

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

4y nou klaar

Post by gompie »

En da gebeur dit nou, so 10 000km terug het ek die 4y laat oordoen by plaaslike "engin kenner" omdat hy bietjie rook.Plaas het ek maar met die bietjie rokies saamgeleef want van da af was dit net afdraende, gaskets het aanhou blaas, 3 keer om presies te wees en die head was 3 keer geskiem.

Nou het hy gekalf :cry: :evil: die water is in die olie. :x
Wat nou gemaak, try hom weer regmaak of sit nou maar n duisend of wat rand by en kry n ander engin soos bv n kz diesel of dalk 3.0 straight ses of n nuwe 4y :think:
Image
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: 4y nou klaar

Post by Rebel 4x4 »

Was dit die Korean 4y wat jy oorgedoen het en gekalf het, of was dit die original 4y engine wat gekalf het.

Kon nie meer onthou of jy daai tyd vir die Fong Kong gegaan het nie.
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: 4y nou klaar

Post by GeorgeJvR »

Dis nog die oorspronklike Toyota 4Y soos die bakkie uit gekom het
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie
Image
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: 4y nou klaar

Post by RooiLux »

gompie wrote:jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie
Maak die original reg indien jy kan ek het selfde probleem as jy gehaad het ook korean gan koop en hom die volgende dag weer uitgehaal en die original 4y laat oordoen en weer original terug gesit het my baie gekos maar hy sal nou weer vir 20jaar + hou sonder probleme.
Ek het my les geleer met die korean engines.Anders as jy nie anders kan nie koop net die sub assembly en bou al die oorspornklike parte oor op die nuwe sub assembly.
Image
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

RooiLux wrote:

Die engin is nog die original waarmee hy uitgekom het, moes hom net nooit n die spesifieke mechanic toe gevat het nie want dis da waar al my stront begin het onder andere dat die head al 3 keer geskiem is, en toe kom my buurman agter die agterste head boute was los, hy het dit sommer met die hand los gedraai. Sal maar gaan uitvind wat gaan n sub assembly my kos.
Image
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: 4y nou klaar

Post by RooiLux »

Probeer eers die oorspronklke 4y fix voor jy sub koop,ek het presies dieslfde probleem op myne gehaad het ook begin rook het eers na ek die efi converions gedoe nhet besef dit was die carb wat daai swart rook gemaka het en olie gebruik het want na die efi gebruik my bakkie nie meer olie nie en rook ook glad nie meer nie so ek het eintli kR9k betaal om 'n engin oor te doe nwat eintlik niks makeer het nie.
Image
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: 4y nou klaar

Post by Mr_B »

Dirk don't take it back to that guy, honestly I'm not sure he knows what he is doing! Firstly a 4Y is the easiest engine ever to diagnose a fault on. A head gasket doesn't just blow! There are factors that influence it, these being:

Blocked/obstructed radiator
Stuck thermostat
Engine running too lean
Timing too advanced
Leaking intake manifold
Use to poor quality gasket... seen this too many times!
Faulty viscous fan, and or no cowling on the radiator
Stuffed radiator cap
Water pump giving or totally finished!
Valve timing too advanced or retarded... easy mistake to make... the 'pro's' did this on my 4Y!

Now none of these are rocket science to diagnose and remedy on a 4Y! Take it to some who will check the engine holelistically, not someone that's just doing to change the gasket again! Also get an original 'import' Toyota gasket, nothing less. It has re-inforced brass coolant and oil channel seals! The head gasket can also be torqued about 10% more than spec!
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

thanks mr b, no the bakkie wont go back to the same guy, had it at another guy after the gaskets blew and we found that the thermostat where kept open by a, wait for it .... a nr 10 nut.That after the previous guy told me he drilled 2 small holes in the thermostat to stop it from overheating if the thermostat gets stuck. All this happend after he did the engine and i did everything on the engine, from bearings to new oil pump, complete overhaul, so i think all this just buggered up the engine after the overhaul.
Image
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 4y nou klaar

Post by LouisZ »

Dirk, just to show you, if the no 10 nut was keeping the thermostat open, then it sure was not going to overheat. If how ever the over way around then I believe him.
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: 4y nou klaar

Post by Mr_B »

Is it not possible you have a cracked head/block, it's rare on petrol engines, and even rarer on a 4Y, but not impossible!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: 4y nou klaar

Post by GeorgeJvR »

Gompie as ek mag :twisted:
'N hilux laaik nie water tot by die asbakkie nie :banned: :twisted:
Nog twee moontlike voutjies in my opienie

Engine running too lean :think:
Use to poor quality gasket... seen this too many times! :think:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

Okay, engin is uitmekaar en ja gasket het weer geblaas.
Die blok en head gaan maandag of so na n engineer in Pietersburg sodat hulle al die checks op hulle kan doen maar die camshaft is klaar en sal vervang moet word.
Het enige iemand dalk n contact by Brospeed, as hulle nog bestaan.
Die camshaft kom van hulle af en as die head nog reg is dan sal ek weer n brospeed camshaft moet insit aangesien die head gegasflow is.

O ja die 2de en 4de pistons was ook verkeerd om ingesit deur die vorige "mechanic" en die oil pickup se brackets was nie vas nie...... :evil:
Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4y nou klaar

Post by pietpetoors »

Hoveel keer kan mens daai head sceem? gaan hy nie bietjie dun raak nie?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 4y nou klaar

Post by Mud Dog »

Gewoonlik een of twee skims, dan is dit klaar. Maar jy kan 'n dikker gasket gebruik on te compensate, miskien sal 'n koper gasket 'n beter opsie wees as hulle weer moet skim.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

Ja die head kan net een of twee keer gedoen word, so ons sal maar sien wat vertel die engineers, maar ek dink n nuwe een is n beter opsie.
Image
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: 4y nou klaar

Post by GeorgeJvR »

:evil: :evil: :evil: Dit maak mens die %^*$&%in
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

GeorgeJvR wrote::evil: :evil: :evil: Dit maak mens die %^*$&%in
Praat jy, ek kan aan nog n paar sterrietjies en tekenkies dink om da by te sit :silent: :disgust: :aggresive:
Image
User avatar
Pung
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Wed Jun 29, 2011 4:12 pm
Town: Cape Town
Vehicle: SFA Hillux
Real Name: armien

Re: 4y nou klaar

Post by Pung »

Hello almal julle outjies my tyd het ook nou aangebreek om 4y oor te doen. Ek is eintlik hier in kaapstad. Ek dink daai vorige oukie was i MAC-KEN-NIKS. En nie i MECANIC nie. Een vragie oor die head wat ek wil laat gasflo en port. En ook die cam laat sny. Maak dit i groot verskil in krag.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 4y nou klaar

Post by Mud Dog »

Ek sou hom heeltemal standaard los. Beslis nie 'n gesnyde cam nie, dit sal die laer rev krag erg benadeel. Gasflow die kop as jy wil maar dit sal nie baie verskil maak nie .... geld mors in my opinie. Onthou, dis nie 'n racer nie, ek sou eerder die geld op 'n EFI sisteem gebruik. Dit sal jou beter krag en petrol verbruik gee sonder enige nadele .... except as daar met die elektronika enigiets verkeerd loop terwyl jy ver van hulp af is, maar dit gebeur ook selde sover ek verstaan.

;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

Mud Dog wrote:Ek sou hom heeltemal standaard los. Beslis nie 'n gesnyde cam nie, dit sal die laer rev krag erg benadeel. Gasflow die kop as jy wil maar dit sal nie baie verskil maak nie .... geld mors in my opinie. Onthou, dis nie 'n racer nie, ek sou eerder die geld op 'n EFI sisteem gebruik. Dit sal jou beter krag en petrol verbruik gee sonder enige nadele .... except as daar met die elektronika enigiets verkeerd loop terwyl jy ver van hulp af is, maar dit gebeur ook selde sover ek verstaan.

;-)
Om eerlik te wees, die brospeed cam wat gesny was het definitief n groot verskil gemaak op my 4y en min, eintlik sover nie een ander 4 y kon my beat nie, maar soos ek verstaan moet die cam weer verhard word na h gesny is en die ouens doen dit nie so ek gaan maar die keer vir die standaard cam gaan.
dis maar n saak van opweeg, spoed en krag of betroubaarheid?
Image
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

Okay die hilux is reg :yahoo: :yahoo: en hy loop soos n droom, still original 4y setup.
Maar nou het die f%$#%^* colt sy alie gesien, die ouens by die garage meen hy het valves gebrand, 2 vrae, kan hy al die valves brand en wa veroorsaak dit.
Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net. Wat dink julle slim mense :think:
Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4y nou klaar

Post by pietpetoors »

Jammer, in al my jare het ek nog nooit 'n kar gehad wat valves gebrand het nie. Ek het al gehoor dit gebeur as jou timing uit is of as jou brandstofmengsel te arm gestel is.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

pietpetoors wrote:Jammer, in al my jare het ek nog nooit 'n kar gehad wat valves gebrand het nie. Ek het al gehoor dit gebeur as jou timing uit is of as jou brandstofmengsel te arm gestel is.
juis wat ek nie verstaan nie, dis die 3.0 v6 en die goed hardloop mos met rekenaars ens, kan seke gebeur met n carb setup maar glo nie so maklik met die feul injection storie nie veral soos ek se met die computers nie.
Dont know much maar gesonde(ek hoop my verstand is nog gesond) verstand vertel my ander storie. :alvarin:
Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4y nou klaar

Post by pietpetoors »

Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net.
Hoe het hy geloop nadat hulle die timing belt vervang het, het hy mooi en reg geloop of was hy bietjie swak
EK weet glad nie hoe werk die Colts nie, maar dalk is dit moontlik dat die valve timing uit was nadat hulle die timing belt vervang het
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

pietpetoors wrote:
Ek vermoed hulle het strooi aangejaag die vorige keer toe hulle die timing belt vervang het, maar ek vermoed net.
Hoe het hy geloop nadat hulle die timing belt vervang het, het hy mooi en reg geloop of was hy bietjie swak
EK weet glad nie hoe werk die Colts nie, maar dalk is dit moontlik dat die valve timing uit was nadat hulle die timing belt vervang het
Om eerlik te wees kon ek niks agter kom nie, veral nie as ek met die sfa gery het en dan weer in die colt klim nie, hy het altyd vinniger gevoel as enige van my ander voertuie maar ja na n rukkie se ry het dit gevoel of hy swakker trek, maar soos ek se dalk was dit net die krag verskil tussen die voertuie dat ek dalk meer verwg het. :think:
Image
User avatar
GI-
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 76
Joined: Fri Jul 08, 2011 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: Hilux 88 2.4 4x4
Real Name: Gideon

Re: 4y nou klaar

Post by GI- »

n Gesnyde Camshaft is nie 'n goeie opsie nie. Hulle sny die bestaande nokprofiel om by n ander nokprofiel uit te kom.

Hulle sny die basissirkel van die nok kleiner om meer "valve lift" te kry en gevolglik is die helling van die nokprofiel baie groter.

Dit veroorsaak meer slytasie, veral op die valve guides.

Baie beter om eerder n "billet cam" te koop wat presies op die korrekte profiel is. Duurder maar beter oor langtermyn.

Dan het jy nogsteeds jou oorspronklike camshaft en kan altyd die oorspronlike een terugsit indien jy wil.

Ek het destyds myne bestel by Master Cam in Kaapstad. Weet egter nie of hulle nog betsaan nie.
User avatar
scout
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 199
Joined: Sat Nov 05, 2011 10:45 am
Town: White River
Vehicle: 91 Hilux dc -pro comp , arb bb , winch , 33'' muds
Real Name: Jonathan

Re: 4y nou klaar

Post by scout »

my trokkie gebruik ook lekker olie en gooi so rokie as jy rat terug sit en hom trap.
Wil graag oorspronklike motor hou en dalk net oordoen?
Wat is die kostes min of meer vir so oefening? ( OOK 4Y )
" Yes I know we are lost , but we are making good time "
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: 4y nou klaar

Post by gompie »

scout wrote:my trokkie gebruik ook lekker olie en gooi so rokie as jy rat terug sit en hom trap.
Wil graag oorspronklike motor hou en dalk net oordoen?
Wat is die kostes min of meer vir so oefening? ( OOK 4Y )
Eintlik baie cheap Ek het als oorgedoen, nuwe pistons, nuwe cam, nuwe oliepomp,timing set,bearings die works saam engineering was dit so R4000. Tot my voordeel het ek n pel wat die werk for free gedoen het so labour was nie in berekening nie, okay dalk n bottel brandewyn of twee :yahoo:
Image
Post Reply

Return to “The Workshop”