7M-GE Engin

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Schreiej
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Sun Apr 20, 2008 8:45 pm
Town: Carolina South Africa
Vehicle: Toyota Hilux 4x4
Real Name: slaai

7M-GE Engin

Post by Schreiej »

Hi
Soek raad.Kan iemand my laat weet watter mountings brackets kan ek gebruik op die 7M engin in n Hilux 4x4.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 7M-GE Engin

Post by Niel »

Welkom by die forum. Praat met Kaspaas of Hoppy hulle sal definatief kan help.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 7M-GE Engin

Post by CasKru »

Ek is ook nie seker nie maar ek dink amper Bennie weet ook iets daarvan af. Oja... baie welkom
To God be the glory
Schreiej
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Sun Apr 20, 2008 8:45 pm
Town: Carolina South Africa
Vehicle: Toyota Hilux 4x4
Real Name: slaai

7M-GE Engin

Post by Schreiej »

Hi
Baie dankie vir die verwelkoming.


Dagse Kaspaas en Hoppy
Die manne beveel julle aan dat julle my dalk kan help.Ek is nuut op die forum en het pas my Hilux 4x4 terug ontvang nadat hy toegerus is met bogenoemde engin. Die probleem is dat die engin te laag ge-installeer is en dat die "diff" teen die "sump" stamp as ek deur n knik ry.Ek is opsoek na mounting wat die engin kan lig.Julle raad sal waardeer word.
Dankie
Slaai
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE Engin

Post by BenHur »

Slaai het jy 'n Cressida of Supra engine? As jy 'n Cressida engine het met die sump in die middel sal jy met sulke probleme sukkel. Die Supra se sump sit voor. Al die Jap engine importers bring die supra engines in. Jy sal 'n Supra sump en oil pick-up (kon nie onthou of jy die actual pomp ook nodig het nie) moet kry. EK is nie seker hoe suksesvol jy die engine sal kan lig sonder om eers 'n body lift te doen nie, en dan beteken dit jy sal ook dalk jou ratkas, transfercase en propshaft belyning moet aanpas
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: 7M-GE Engin

Post by Niel »

Het vergeet om te se dat Kaspaas tot die einde van die maand in Namibia is
Schreiej
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Sun Apr 20, 2008 8:45 pm
Town: Carolina South Africa
Vehicle: Toyota Hilux 4x4
Real Name: slaai

7M-GE Engin

Post by Schreiej »

Hi BenHurBul
Ek het nie subject op die vorige E-mail geskryf nie , sal jy die inligting na die 7M-GE engin kan stuur

Slaai
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE Engin

Post by BenHur »

Jammer ek is nie nou mooi by nie, het jy vir my 'n epos gestuur? Ek het nog niks gekry nie. :?
Schreiej
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Sun Apr 20, 2008 8:45 pm
Town: Carolina South Africa
Vehicle: Toyota Hilux 4x4
Real Name: slaai

7M-GE Engin

Post by Schreiej »

Hi BenHurBul
Sorry.
Ek het so pas my Hilux 4x4 terug gekry nadat dit toegerus is met n 7M-GE engin.
My probleme wat ek ondervind is as volg.
Die voorste as slaan teen sump as ek deur n knik ry,wat ek wil weet of daar engin mountings iewers te koop is waarmee ek die huidige mountings mee kan vervang.Die rubber mountings wat in is is die oorspronklike mountings ,die mountings waarna ek opsoek is is die tussen die engin en die rubber mountings.
Die verkoeler in die voertuig is n 280 Isuzu verkoeler.Ek het ondervind dat die voertuig warm word as ek my offroad sleepwa sleep.Wat beveel jy aan watter tipe verkoeler kan ek aanskaf om die probleem op te los.

Groetnis
Slaai
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE Engin

Post by BenHur »

Eerstens bietjie house keeping.

Slaai

Kom ons hou die bespreking binne in een thread bymekaar. Dit maak die gespek makliker om te volg. So vir jou volgende post gebruik eerder nie reply knoppie onder aan die laaste post hier en post dan in die venster at oopgemaak word. Dan bly als Mooi bymekaar.

Niel en Cassie

Sien wat gebeur as julle so baie die arme mense se threads hijack met julle str@nt pratery. Ek het julle posts gedelete sodat en die tread skoongemaak en die verskillende treads/topics ge-merge in een in. Nie'n woord verder hier nie gaan create 'n nuwe st@nt praat topic iewers anders gehoor.Image

Slaai

Jammer daarvoor maar ek moet maar soms vir hierie ongemanierde stormers en cheetatjies maniere leer. Ek probeer al so lankal om dit reg te kry maar dit gaan maar moeilik soms.

Terug na die topic toe.

In my vorige reply hoër op in hierdie thread het ek reeds gepraat oor die sump wat stamp issue. As jou engine 'n Cressida engine is dink ek dit is 'n beter roep om die sump te verander na 'n Supra sin as wat jy engine moet skuif en al die gepaardgaande probleme daarmee.
Schreiej wrote:Hi BenHurBul
...
Die verkoeler in die voertuig is n 280 Isuzu verkoeler.Ek het ondervind dat die voertuig warm word as ek my offroad sleepwa sleep....
Bedoel jy dat joune bakkie ook 'n Isuzu radiator in het en dat jy ook probleme het as jy sleep. Ek ondervind ook sulke problme met my Isuzu radiator.

Wel sover ek kan vasstel is die beste radiator om te gebruik wel die BMW 740! radiator. Hy is bietjie groter en sal in baie gevalle snywerk van jou cradle genootsaak. EK dink wel dat 'n 50mm bodylift vir enige 7MGE conversion 'n noodsaaklikheid is want dit gee meer spasie onder die bonnet.

Lees biejie hierso

viewtopic.php?f=1&t=1370
viewtopic.php?f=3&t=1599&p=14773

As jy vir 7MGE soek op die forum sal jy dalk nog ander besprekings ook hieroor kry.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 7M-GE Engin

Post by Hoppy »

Ek gebruik die std Hilux mounts, maar die brackets tussen die mounts en die enjin maak ek self.
n 2" body lift werk goed en ek skuif ook die enjin 40mm terug.
Die BMW 328 E36 radiator pas na n paar tikkies met n 4lb hammer
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE Engin

Post by BenHur »

Allan

Wat is die rede vir die mountings brackets wat jy self maak? Ek het die Supra mounting braket tussen die engine en die rubber net so liggies "persude" :wink: met 'n 10 pond hammer om te pas op my Hilux engine mountings.

Het jy fotos van jou brackets?
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 7M-GE Engin

Post by Hoppy »

Ek het n "jig" gemaak waarmee ek die "line up" presies reg kry om vibrasies te voorkom en om die hoogte bo die as reg te kry, as jy hom terugskuif is die mounts ook anders.
Party keer is jy gelukkig om mounts te kry wat presies pas.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 7M-GE Engin

Post by ThysdJ »

Schreiej wrote:Die voorste as slaan teen sump as ek deur n knik ry,wat ek wil weet of daar engin mountings iewers te koop is waarmee ek die huidige mountings mee kan vervang.
Hello Slaaikop en welkom hier by ons forum!!
Die antwoord op die vraag is die Supra sump. Moenie die enjin nog meer lig nie, daar is nie genoeg clearance bo nie, en dan moet jy begin met body-lifts en stuff. Kaspaas se body is nie gelift nie. :roll: :roll:
Schreiej wrote:Die verkoeler in die voertuig is n 280 Isuzu verkoeler.Ek het ondervind dat die voertuig warm word as ek my offroad sleepwa sleep.Wat beveel jy aan watter tipe verkoeler kan ek aanskaf om die probleem op te los.
Ons het vir Kaspaas toegerus met 'n BMW 328 aluminium radiator en een merske BMW electric fan. Na 6000km in die Kalahari en die Namib kan ek met trots aankondig dat daai radiator soos 'n droom werk. Die fan dissapate die hitte so gou soos jy kan se "Stormers BO!"... :twisted: :twisted:

Vra gerus as daar nog iets is wat pla.
Groetnis
Thys
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE Engin

Post by BenHur »

Ja ek wag nou nog om fotos te sien van you radiator se fitment asook die condensor onder die bak :shock:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 7M-GE Engin

Post by ThysdJ »

BenHurBul wrote:Ja ek wag nou nog om fotos te sien van you radiator se fitment asook die condensor onder die bak :shock:
Bennie Hurter! Hier is die foutous van die radiator se fitment... Laaaaaankal geplaas...
viewtopic.php?f=3&t=1599&st=0&sk=t&sd=d&start=0

Okay ek moet bieg, ek was bietjie slapgat, ek het nog nie die aircon condensor se foutous geplaas nie, maar daar is 'n ou in Luderitz wat dit gesien het en hy dink die BAIE cool... :twisted: :twisted: :twisted:

Relax bietjie bra, dinge gaan dol die kant... :roll: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “The Workshop”