4Y elektroniese punte

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Spook
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 134
Joined: Wed Apr 23, 2008 5:34 pm
Town: Swakopmund
Vehicle: Hilux 4Y 4x4 s/cab, 3.0 D-4D
Real Name: Ockie

4Y elektroniese punte

Post by Spook »

Ek sukkel nou al lank om 'n effense 'misfire' op te spoor in my Hilux. Niks ernstig nie, dis net as hy staan en 'idle' dan 'piff' hy so af en toe. Ek het sekerlik alles probeer en op die ou end, het ek vir my die Ignitor elektroniese punte bestel en voila! Die kar loop 'n hond uit 'n bos uit, en geen 'piff' nie! Beslis die moeite werd!
Post Reply

Return to “The Workshop”